Die polisie in Limpopo het ʼn beweerde gebrek aan veiligheidsmaatreëls en kinderverwaarlosing by skole in dié provinsie sterk veroordeel. “Dit kom nadat ʼn sesjarige seun wat in gr. 1 is Vrydag in die badkamer van die skool aangetref is waar hy homself glo opgehang het,” het lt.kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die polisie, gesê. Die..
Continue reading…
Skokkend: Gr. 1-leerder van Limpopo neem eie lewe by skool – ‘n kind bly ‘n kind, ongeag!
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde baklei verwoed terug tydens plaasaanval in die Katdoornbos-omgewing
Skote het Dinsdagaand op ’n plaas in die Katdoornbos-omgewing geklap nadat twee verdagtes ’n bejaarde man oorval het. Volgens Hennie Lingenfelder (71) was hy in die bed toe hy omstreeks 22:00 sy honde erg gehoor blaf het. “Ek het gesien die boerboel hardloop op en af teen die draad en het die haelgeweer reg gekry,”..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ses mans wat terregstaan onder meer moord en ontvoering se saak sloer al sewe jaar – Doodskis saak binne enkele maande afgehandel!
Die aansoek van ses mans, wat teregstaan op onder meer die moord en ontvoering van ’n man van St. Albans, dat die saak teen hulle gestaak word, is Woensdag in die Port Elizabethse hooggeregshof geweier. Die saak sloer al sewe jaar. Die verhoor van Khangelani Matebe, Luyanda Nkolose, Mzuvukile Foli, Fuzile Kosana, Athenkosi Mtshayisa en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF, Malema moet opdok, sê hooggeregshof na uitspraak
Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag beslis die EFF en sy leier, Julius Malema, moet aanspreeklik gehou word vir die regskostes van ʼn hofaansoek om ʼn interdik te bekom wat die party en Malema verbied om die publiek aan te hits om onwettig grond te gryp of te betree. AfriSake en AfriForum het in Maart..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Barbare vermoor bejaarde plaasvrou en laat haar man ernstig gewond tydens aanval in Limpopo distrik
’n 73-jarige plaasvrou is dood en haar 82-jarige man ernstig gewond tydens ’n plaasaanval in die omgewing van Bela-Bela (Warmbad) in Limpopo. Robert Peterson en sy vrou, wie se naam nog nie bekend is nie, is Woensdagoggend om ongeveer 08:30 deur vier gewapende mans oorval. Johan de Beer, die veiligheidsverteenwoordiger van die TLU SA se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skoenmaker hou by jou lees – Almal wat hulle mond vol het oor grond, moet hulleself dalk eerder by hulle vakgebiede bepaal
Dit is vir sommige mense tog te lekker om te wil besluit oor die eiendom van andere. Veral as dit kom by grond. TLU SA, het al lankal daarop gewys dat mense wat niks van landbou of grond weet nie, dikwels die meeste te sê het oor juis grond en grondbesit. Tereg het hulle al..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC se provinsiale verkiesingskonferensie in verkiesingskonferensie KZN ongrondwetlik, sê hof
Die ANC in KwaZulu-Natal se provinsiale verkiesingskonferensie wat in November 2015 gehou is, was ongrondwetlik. So het die hooggeregshof in Pietermaritzburg bevind. Duisende mense het die afgelope paar weke by die hof opgedaag om die onderskeie strydende ANC-faksies in die provinsie in die saak te ondersteun. Lawrence Dube, ANC-raadslid, en vier ander raadslede het in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Begrotingstekorte voorspel probleme – SAID staar tekorte in gesig
Die middeltermyn begrotingsdebat lê voor die deur en Suid-Afrika se ekonomie is op die rommelhoop en verdere en moontlike verdere afgradering deur agentskappe dat Suid Afrika nie sy skuld kan terug betaal nie, kan die finale strooi beteken. Intussen het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se insameling van belasting met bykans R37 miljard gedaal en geen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dubbele standaarde om hantering van rassisme in SA hok te slaan op been gebring
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Maandag in een van sy mees omvangryke stappe nog om dubbele standaarde rakende die hantering van rassisme in die land hok te slaan ʼn nuwe eenheid bekendgestel wat rassisme en haatspraak sal vasvat. Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, wat die teenrassisme-eenheid gaan lei, het tydens die bekendstelling van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oeste van boere in Tzaneen distrik word onder hulle uit gesteel
Goed georganiseerde diewe met bakkies en vragmotors is besig om boere in die distrik Tzaneen oeste onder hulle uit te steel. Mnr. Pieter Henning, ‘n boer van George’s Valley, sê daar is al die afgelope maand tussen vier en vyf bakkievragte avokado’s uit sy boorde gesteel. Vroeër is een hele boord kaalgepluk. Hy skat dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Man van Oos-Kaap vermoor vrou, eet van haar vleis terwyl polisie op hom toeslaan
ʼn 23-jarige man van Mount Frere in die Oos-Kaap is gister in hegtenis geneem nadat hy na bewering ʼn jong vrou “met geweld” ontvoer, haar “grusaam” vermoor en toe glo dele van haar liggaam geëet het. Kapt. Edith Mjoko, provinsiale polisiewoordvoerder, sê die jong vrou se ma, wat glo vanuit haar huis gesien het hoe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Knak ANC eenparty-sindroom nou?
Die binnegevegte in die ANC is kenmerkend van ’n de facto-eenpartystaat-party wat skielik met die werklikheid gekonfronteer word dat dit dalk die bewind kwyt kan wees. Daar is dus amper ’n histerie oor die sterk faksionalisme wat voorkom, en die slopingseffek daarvan op die ANC in ’n veelparty-werklikheid. Net so blyk dit dat die opposisiepartye..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.