Volgens Oorgrens Veiligheid het daar omstreeks 06:30 op 24 Julie 2019 ‘n plaasaanval in Brits, Noordwes-provinsie plaasgevind. Die aanval het op die erf De Kroon gesied, waar ‘n vrou deur vier aanvallers erg aangerand is toe haar man hul kinders skool toe geneem het. Die vrou is met ‘n koevoet oor die kop geslaan en..
Continue reading…
Wit lewens maak nie saak nie! Brutale plaasaanvalle styg, maar geen hulp van die ANC-regime – Vrou wreedaardig aangerand deur 4 aanvallers, Brits
Enjoyed this post? Share it!
Boshof plaasmoord – bejaarde boer en vrou sterf wrede dood na barbaarse plaasaanvallers hul martel en vermoor
Die vermoorde Vrystaatse boer Sakkie van der Berg (67) van Boshof is waarskynlik Vrydagmiddag deur twee mans by ’n hek op die plaas Bloubos ingewag en oorval. Van der Berg en sy vrou, Ina (62), is vermoedelik later die aand deur die aanvallers in hul huis vermoor. Die paartjie het in die plaashuis gewoon, maar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gee die oom ’n Bells! Bejaarde man wat met kookwater gemartel is tydens aanval op hoewe in Kameeldrift skiet rower dood
’n Vermeende rower is Vrydagaand op ’n hoewe in Kameeldrift-Oos naby die Roodeplaatdam buite Pretoria doodgeskiet nadat hy en drie ander mans glo daar toegeslaan het. Hulle het glo ’n bejaarde man met kookwater gemartel en aangerand in ’n poging om ’n kluissleutel in die hande te kry, het ’n familielid aan Netwerk24 gesê. Nuus..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gekondisioneerde volk? Moorde op blanke boere word toegesmeer, meerderheid van blankes is onbewus van gruwelike aanvalle waar die wreedste denkbare metodes toegepas is om mense te dood
Met die eerste moord op ʼn blanke boer was dit voorblad nuus in elke koerant, hartseer verhale is op televisie uitbasuin, en manne het met gebalde vuis beduie wat alles gaan gebeur. Nou is dit 25 jaar later, en skugter word die plaasmoorde in klein beriggies bekendgemaak, terwyl die meerderheid in die media nie n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘Moordbende’ naby plaas in Vrystaat gestuit – 5 mans gearresteer onder wie twee oudpolisielede was – Hulle het nie gekom om te roof, hulle was te swaar gewapen
Hulle het nie net gekom om te roof nie, hulle was te swaar gewapen,” sê Riaan Corbett, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VS) in Fouriesburg. Vyf mans, onder wie twee oudpolisielede van Ficksburg, bewapen met ’n R1 en ’n Norinco-pistool, is Woensdag aangekeer, terwyl hulle na bewering op pad was om ’n egpaar in die distrik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
N3-Snelweg tussen Gauteng en KZN gevaarlik snags, wees paraat tydens skoolvakansie
Vaaldriehoek en ander Suid-Afrikaanse motoriste is gewaarsku te midde van die skoolvakansie om nie die N3-hoofweg tussen Gauteng en KwaZulu-Natal snags te gebruik nie. Die N3-tolkonsessie sê daar is ‘n toename in gewelddadige voorvalle op die pad en motoriste moet eerder probeer om hulle ritte vir die dag te beplan. Die tolroete begin by die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK | Bejaarde man veg verbete teen drie motorkapers, maar het nie ’n kat se kans gestaan
Theo Henning , ’n 72-jarige inwoner van Brenthurst is Donderdag van sy voertuig beroof toe hy kontant by ’n OTM in Millecentstraat wou trek. Het verbete teruggeveg toe hy aangeval is, maar sy drie aanvallers het die oorhand gehad en met sy wit Renault Kwid op die vlug geslaan. Die voorval is vasgevang op sekuriteitskameras..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Voortdurende vragmotoraanvalle voeg by tot die voortgesette ondergang van die ekonomie – aanvalle het sulke afmetings geneem dat dit gevaarlik is op SA paaie na sonsondergang
Dit is nie meer net die N2 in die Kaap nie, maar nou ook die N3 tussen Johannesburg en Durban waar vragmotors geteiken word deur aanvallers. Die nuutste waarskuwing kom aan motoriste om nie die N3 hoofroete tussen Johannesburg en Durban te gebruik na sonsondergang nie. Aanvalle op vragmotors het sulke afmetings aangeneem dat geen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Louisenhof Plaasmoord – Gruwelike Moord Op Boer By Stellenbosch, Moenie Die Geheelprentjie Miskyk Nie
Suid-Afrika is vanoggend geskok en nogmaals verafsku deur die gruwelike moord op Stefan Smit, die boer van Louisenhof by Stellenbosch, gisteraand. Drie gemaskerde mans het om ongeveer 20:00 gisteraand op Louisenhof opgedaag en die boer vermoor. Daar is egter heelwat meer agter hierdie saak as bloot net nog ‘n plaasmoord. 1) Pas nadat Cyril Ramaphosa..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Barbaarse rowers skiet man deur mond en gooi vrou met kookwater tydens gewelddadige huisroof
’n Man (38) is Dinsdagaand deur sy mond geskiet en sy 36-jarige vriendin met kookwater gegooi in ’n aanval by hul huis in Kleinskool, Port Elizabeth. Hul 23-jarige vriendin wat by hulle gekuier het, is met ’n DVD-speler geslaan. Volgens kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, het die voorval tussen 22:00 en 23:00 gebeur. Na verneem word,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Haatmisdaad duur voort – Bejaarde word wreedaardig gemartel deur swartes tydens plaasaanval in Soutpansberg-distrik
Die Soutpansberg-gemeenskap is weereens met skok en afgryse vervul met die nuus van nog ‘n plaasaanval waarin die 80-jarige tannie Joekie Nortjé en haar 62-jarige seun, Johan (Kiewiet), ernstig beseer is. Volgens inligting tot die koerant se beskikking het die aanval Maandag omstreeks 10:30 op die familie se plaas Nooitgedacht langs die ou kommando skietbane..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gewone misdaad? Haatmoord? Besluit jy maar self – Plaasmoord te Bonnievale, Wes-Kaap
Ek het die berig vroeēr vandag op ‘n bekwame joernalis se fb gekry .. en die teks vir my vriende en familie gestuur. Ek kon dit egter nie weer kry om erkenning aan die outeur te gee: NIE VIR SENSITIEWE LESERS!!! Die Here moet my vanoggend help om te verstaan hoe daar soveel wreedheid en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.