Dit lyk of die omstrede Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se dae getel is indien gelet word op die reaksie van sekere parlementslede nadat die aangeleentheid oor haar geskiktheid as OB ter tafel geneem is. Die nasionale Vergadering se speaker, Thandi Modise, het goedgekeur dat die parlement die prosedures volg wat kan lei tot die OB..
Continue reading…
Is die omstrede OB se dae nou uiteindelik getel?
Enjoyed this post? Share it!
R23 miljoen vir Telkom se uitvoerende hoof, 100 miljoen aan uitvoerende span maar 3000 werknemers word afgelê weens tekort aan finansies
Die vakbond Solidariteit het ‘n aanval op Telkom geloods omdat hy beplan het om 3000 werknemers af te dank nadat hy sy uitvoerende span meer as R100 miljoen betaal het. Telkom het onlangs aangekondig dat hy van plan is om tot 3000 poste regoor die maatskappy te besnoei en het briewe oor die Artikel 189-proses..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum eis Lesufi se afdanking – omvattende veldtog volg na onopgeloste skoleplasingsprobleem in Gauteng
Die burgerregteorganisasie AfriForum kondig op 20 November 2019 ’n omvattende veldtog aan om die afdanking van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, van die premier, David Makhura, te eis. Dít volg nadat AfriForum oorstroom is met versoeke van ouers wat genoeg van die LUR se kleitrappery met die huidige plasingsproses gehad het, en ook oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
MultiChoice wil meer as 2000 mense afdank – Dit wil voorkom asof die betaalkanaal se winste gedaal het sedert die Ghoema en Steve Hofmyer debakel
MultiChoice het met die proses begin om 2 194 werknemers by sy winkels en inbelsentrums af te lê as deel van ’n massiewe herstruktureringsproses. Van dié mense sal wel in ander poste aangestel word, maar die groep sê nie hoeveel van hulle nie. Dié stap word hoofsaaklik gedoen omdat MultiChoice se kliënte al minder van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Prasa sekretaris afgedank weens aanklagte van vervalsing van Raadsbesluite – meer mense in SA sal moet afgedank en vervang word om land ’n beter plek te maak
Die Passasiers Spoor Agentskap (Prasa) het die kontrak van hul vorige maatskappysekretaris en tans algemene bestuurder vir risiko bestuur, Matome Mohube, beëindig. Dit volg na ‘n dissiplinêre verhoor rondom aanklagte van vervalsing van Raadsbesluite. Prasa het ook drie senior bestuurslede tydelik geskors, naamlik die hoof strategie se bestuurder, dr. Sipho Sithole, en die hoof van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Babelas Dlamini kry toe nie die trekpas tydens kabinet skommeling, wonder by wie het sy gat gekruip en waarom sy nog in haar pos is?
ANC president Ramaphosa het aanvanklik aangetoon dat hy die aansoek van die opposisie om hom te dwing om Bathabile Dlamini af te dank, nie gaan teenstaan nie. Kort voor die aankondiging van die kabinet skommeling het hy egter kennis gegee dat hy die aansoek gaan teenstaan. Politieke kenners meen dat die opdrag vanuit die binnekringe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VBS Mutual Bank dank werkers af – personeellede word nou gestraf word vir die optrede van die bank se korrupte bestuur en direkteure
VBS Mutual Bank het 94 werknemers afgedank wat die bykans bankrot bank laat met 26 personeellede. Bykans R2 miljard is skynbaar bedrieglik uitbetaal aan individue en instansies, veral amptenare van munisipaliteite wat toegesien het dat fondse belê is by die bank. Takke is gesluit en slegs Thohoyando en Makhodo takke sal opereer. Die afgedankte werkers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Streekshof president deel van ‘n sindikaat en word geskors oor wangedrag
Die Landdros Kommissie het die Natalse streekshof president, Eric Nzimande (foto), geskors oor beweerde wangedrag. Nzimande was in bevel van die aanstelling van landdroste in die Natal provinsie. Daar is reeds in Augustus 2017 bewerings gemaak dat Nzimande deel is van ‘n sindikaat van landdroste en aanklaers wat renosterstropers asook moordenaars en verkragters beskerm. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Babelas Dlamini dank SASSA hoof af – nou hoekom tog?
Minister van Sosiale Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het die hoof uitvoerende beampte van SASSA afgedank en hy vorm nou deel van ‘n ellelange lys van direkteurs-generaal en senior regeringsbeamptes wat afgedank is. Met die hangende afdanking van Dan Mashito by Departement Water en Sanitasie, sal die getal senior bestuurders wat aldaar geskors is op vyf te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.