Die stryd om 2019 verkiesing syfers te kry het begin:- Ekonomiese groeiplanne is maar net praatjies

Cyril Ramaphosa oor Regstellende Aksie: “Wit mense, veral wit mans, domineer steeds die senior posisies in die ekonomie”

Advertensies: Werk vir wittes “onaanvaarbaar”

Die ANC raak nou te gemaklik met hulle nuwe afrikaanse terme, soos wit monopoliekapitaal !!