Daar is ‘n voorstel dat Bathabile Dlamini as ‘n ambassadeur vir Suid-Afrika ontplooi kan word. Kan u aan ‘n slegter verteenwoordiger vir ons land dink?

Absoluut verstommend! – Zindzi Mandela het spoorloos verdwyn na haar Tweet!

Vrou van Suid-Afrika se ambassadeur in Duitsland is skuldig bevind aan 15 aanklagte van bedrog en nege aanklagte van geldwassery

Omstrede spioen kan van R1,5 miljard geen rekenskap gee – gee verskoning dat werk hoogs geheim is