Daar is ‘n voorstel dat Bathabile Dlamini as ‘n ambassadeur vir Suid-Afrika ontplooi kan word. Kan u aan ‘n slegter verteenwoordiger vir ons land dink?