Die ANC staatshoof Cyril Ramaphosa slaan homself baie hoog aan.
Tydens ‘n onderhoud met RSG het hy homself beoordeel op 8 uit 10 na sy eerste 100 dae as president.
Continue reading…
Die ANC staatshoof Cyril Ramaphosa slaan homself baie hoog aan.
Tydens ‘n onderhoud met RSG het hy homself beoordeel op 8 uit 10 na sy eerste 100 dae as president.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC staatshoof Cyril Ramaphosa het op vrae geantwoord dat die presidensie sal voortgaan om regskoste van Zuma te betaal tensy ‘n hofbevel die ooreenkoms in 2006 ter syde stel.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die nuwe ANC-staatshoof, Cyril Ramaphosa, het verskeie nuwe ministers aangestel en sommige van Zuma se bondgenote laat gaan.
Nhlanhla Nene word die nuwe minister van finansies, Pravin Gordhan vervang Lynne Brown, Gwede Mantashe kom in die plek
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
In reaksie op die ANC staatshoof, Cyril Ramaphosa se sogenaamde staatsrede, het die Calvinistiese Alliansie, die volgende mediaverklaring uitgereik:
In sy repliek na die debat oor die Staatsrede, het president Ramaphosa onder andere die volgende uitlatings gemaak
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bewerings word gemaak dat die ANC staatshoof, Jacob Zuma, in kontak is met belanghebbendes in Qatar om ‘n beherende aandeel van Denel aan díe land te verkoop. Dit wil ook voorkom of Zuma ook reeds besig is om van die sukkelende staatsentiteite soos Eskom en SAL ontslae te raak. Die minister van verdediging van Qatar,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC-staatshoof is vasbeslote om die belastingbetalers se geld te mors op sy hofsake. Tydens ‘n antwoordsessie in die parlement gesê hy sal nie die regsaksies teen hom oor korrupsieklagtes, uit eie sak betaal nie. Dit beteken dus dat die staat daarvoor moet betaal. Hy sê dat as sodanige bewerings verband hou met mense se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, weier steeds om die verslag van die Heher-kommissie oor gratis studente onderrig vry te stel. Dit wil trouens voorkom of net drie mense die verslag in hulle besit het, waaronder die 28-jarige aanstaande skoonseun van Zuma. Die betrokke minister het steeds nie die verslag nie. Dele van die verslag wat vroeër..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!