Slagting onder Absa-poste – Bankgroep het 1700 minder werknemers as verlede jaar

Sasbo die grootste vakbonde in bankwese met ‘n ledetal van 73 000, dreig met grootste staking