Slagting onder Absa-poste – Bankgroep het 1700 minder werknemers as verlede jaar

Standard Bank sluit 104 takke landwyd, duisende werksgeleenthede is op die spel en talle kliënte is rooi onder die kraag oor nuwe verwikkeling