Hanlie Geldenhuis, ‘n weerlose bejaarde vrou, met die ryp ouderdom van 94 jaar, se lewe het tragies tot ‘n einde gekom aan die hand van ‘n onbekende aantal barbare. Hulle het haar die nag van 27 Augustus 2021 summier deur die venster geskiet. op haar plaas in Kalbasfontein, in Westonaria, Oos van Fochville, in die Gauteng-provinsie van Suid-Afrika.
Continue reading…
Verbeel Jou Jy Lewe tot 94 Jaar en dan Skiet Trop Swart Barbare jou deur jou Venster Dood vir Niks!
Enjoyed this post? Share it!
ANC, EFF, PAC, BLF? Bejaarde Blanke Egpaar Brutaal Doodgekap met Byl deur Swart Bende Gelei deur Tuinier, vir Slegs ‘n Paar Klein Items!
Nog ‘n onskadelike, weerlose bejaarde blanke egpaar is wreed vermoor deur hul swart tuinier, hierdie keer in Sasolburg. Dit is uiters onwaarskynlik dat ‘n normale redelike persoon hul eie werkgewer sou vermoor en hul eie inkomste beëindig, vir slegs ‘n paar skamele besittings wat med medepligtiges gedeel moet word, so dit is NIE “normale misdaad” nie! Ons moet vra of die tuinier deur lede van die EFF, PAC of BLF geradikaliseer is, met die valse gronddiefstal narratief? Was dit ‘n haat misdaad wat vermom is as roof wat verkeerd gegaan het? Waarom vra niemand die politieke affiliasies van die oortreders as hulle swart is nie? Maar as hulle wit is en die slagoffers swart was, sou politieke affiliasies oral in die hoofopskrifte en polisie ondersoeke verskyn!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n Bejaarde van 93 Jaar Brutaal Vermoor! 25-jarige Man Gearresteer
Gaan ons almal in ons oudag vermoor word? ‘n Bejaarde vrou, Mev Doubell, van 93-jaar, se lewelose liggaam is Saterdag in Bellville, Kaapstad, gevind. Sy het nakend op haar bed gele toe ‘n inwoner gaan ondersoek instel het nadat sy nie mev Doubell die oggend gesien het nie.
Enjoyed this post? Share it!
Skokgolwe hang oor dorp in Oos-Rand na geliefde sakeman in sy huis vermoor is
Hans van Rooyen (83), ’n bejaarde sakeman van Nigel aan die Oos-Rand is Dinsdagmiddag in sy huis vermoor. Daar word vermoed dat die misdaad gepleeg is toe van Rooyen ,wat ’n werkswinkel in die dorp besit, omstreeks 14:00 huis toe gegaan het vir middagete. Volgens Martin Harris, Voorsitter van die buurtwag Nigel Community on Patrol..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK | Bejaarde man veg verbete teen drie motorkapers, maar het nie ’n kat se kans gestaan
Theo Henning , ’n 72-jarige inwoner van Brenthurst is Donderdag van sy voertuig beroof toe hy kontant by ’n OTM in Millecentstraat wou trek. Het verbete teruggeveg toe hy aangeval is, maar sy drie aanvallers het die oorhand gehad en met sy wit Renault Kwid op die vlug geslaan. Die voorval is vasgevang op sekuriteitskameras..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK: Bejaarde vrou word deur kombuiswerker gestamp by tehuis en in pyn op vloer gelos
‘n Bejaarde vrou het ‘n noodoperasie ondergaan en is tydelik in ‘n rolstoel nadat ‘n kombuiswerker by ‘n tehuis haar gestamp het. ’n Bejaarde vrou het ’n noodoperasie ondergaan en is tydelik in ’n rolstoel nadat ’n kombuiswerker by ’n tehuis haar gestamp en met ’n gebreekte hand op die vloer gelos het. Elize Devenish..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n bejaarde verloor sy lewe tydens plaasaanval; gaan die sinnelose moorde net nooit ophou
’n Bejaarde man is in ’n plaasaanval naby Creighton, suidwes van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal, doodgeskiet. Campbell Scott (66) is Saterdagoggend vroeg in die bors geskiet nadat drie verdagtes deur die venster van ’n huis op die plaas Lynafis geklim het. Sy vrou, Pam, is vasgebind. Kapt. Nqobile Gwala, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, sê die man is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde man met tuingraaf aangerand en in oë gespuit met plantgif tydens plaasaanval
’n Bejaarde plaasvoorman (81) is Woensdagoggend met ’n graaf en plantgif buite sy plaashuis aangeval. John Byles van Hartswater in die Noord-Kaap se oë is toegeswel en van sy tande is met ’n graaf uitgeslaan. Hy het ook kneusings en snye opgedoen. Johan Cloete, ’n buurman, sê die voorval het omstreeks 07:30 gebeur. “Byles het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
80-jarige boer dood na oor-en-weer skietery met die polisie
Die boer het na bewering ‘n vuurwapen op die polisie gerig en op hul gevuur na ’n debakel ontstaan het oor sommige bokke wat op die boer se plaas gevind is. Die voorval het Maandagoggend tussen die 80 jarige boer en polisie van die Bergville-omgewing plaasgevind in KwaZulu-Natal, berig die Ladysmith Gazette. Swaar gewapende polisiebeamptes,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde Man In Parys Vermoor Terwyl Sy Vrou Hulpeloos Luister…
Terwyl ’n bejaarde man van Parys Sondagoggend in sy huis doodgeslaan is, het sy vrou, wat ’n aan ’n rolstoel gekluister is, hulpeloos in hul slaapkamer om hulp gewag. Pierre Lotz (77), ’n ouddirekteur van onderwys in Gauteng, het Sondag omstreeks 02:00 ondersoek gaan instel nadat hy en Maggie (76), sy vrou, ’n geluid in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde vrou van Port Elizabeth veg om lewe ná aanval met hamer
’n Bejaarde vrou van Port Elizabeth het Maandagmiddag om haar lewe in die hospitaal geveg nadat sy helderoordag in haar huis met ’n hamer aangeval is.
Die 86-jarige Anne Smith is omstreeks 13:00 in ’n plas bloed en braaksel op die vloer van haar huis in Kamma Park aangetref.
Haar een seun wat verstandelik gestrem is, is glo verward, maar ongedeerd in die huis gevind toe bure daar gaan help het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde boer in die Oos-Vrystaat aangeval en met messe gesteek
’n “Hoogs gespesialiseerde” taakspan van die Vrystaatse polisie soek na die twee mans wat ’n bejaarde boer op sy plaas buite Paul Roux in die Oos-Vrystaat aangeval en met messe gesteek het.
Chris du Plooy (80), van die plaas Rexford, het geslaap toe twee gewapende mans hom Maandag omstreeks 04:00 in sy bed oorval het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.