Ace Magashule spel sy weersin uit teen blankes – “ANC het nie wittes se stemme nodig” – Nou watter regdenkende blanke sal hoegenaamd vir die ANC wil stem?

‘n Tussenverkiesing op George het gister die unieke probleem van die blanke kieser skerp uitgelig – daar is geen herkenbare verskil meer tussen politieke partye nie, net die kleur van die T-hemp!

ANC en EFF was eintlik nog nooit geskei nie, EFF is net weerlig afleier vir die ANC

Gaan jy vir die DA stem? Wel hulle vervreem blanke kiesers

Die wittes se stem word al hoe sagter in die DA