‘n Tussenverkiesing op George het gister die unieke probleem van die blanke kieser skerp uitgelig – daar is geen herkenbare verskil meer tussen politieke partye nie, net die kleur van die T-hemp!