Natasha Mazzone, DA-LP, het ‘n beroep op die ANC se SA Polisiediens gedoen om hul ondersoek na klagtes wat die party teen Julius Malema, leier van die EFF, en sy adjunk, Floyd Shivambu, aanhangig gemaak het, te bespoedig.

Enjoyed this post? Share it!
Na sterk ontkenning dat Brian Shivambu enige geld ontvang het van VBS Mutual Bank word daar nou deur Floyd Shivambu (foto) gesê dat sy broer die geld sal terug betaal as wetstoepassers hom sou aanraai om dit te doen. Dit kom neer op ‘n erkenning dat hy inderdaad die geld ontvang het, sê waarnemers. Dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!