Al is die Chinese CoronaVac entstof nie volledig in Suid Afrika goedgekeur of gebruik nie, word SA ingesluit met ander derde wêreld lande in die Fase III-proewe van Sinovac se entstof teen koronavirus siekte (Covid-19) by kinders en adolessente. Die bekendstelling van die Suid-Afrikaanse been is onlangs gehou in Pretoria, Suid-Afrika, waar ongeveer 2,000 kinders en adolessente van ses maande tot 17 jaar ingeskryf sal wees, om die veiligheid en doeltreffendheid van die CoronaVac entstof te toets, al wys resultate van proewe sover slegs 50% effektiwiteit. Die proewe sal wêreldwyd 14,000 kinders in Chili, die Filippyne, Maleisië, Kenia en Suid Afrika toets.
Continue reading…
China Toets Sinovac Entstof op SA Kinders – Offer Moontlike SinoVac Verpakkings Fasiliteit in SA as Lokaas!
Enjoyed this post? Share it!
Wêreldgesondheidsorganisasie het net Een Taak Gehad maar het Heeltemal Misluk Daarin! – Mike Pompeo
VSA se voormalige Minister van Buitelandse sake, Mike Pompeo, het die reaksie van die Wêreldgesondheidsorganisasie op COVID-19 pandemie erg kritiseer, en aangevoer dat die instelling “heeltemal misluk het” in die “een taak wat hy gehad het” om te doen, naamlik om die pandemie te voorkom.
Enjoyed this post? Share it!
Kaffir-limoenblare is Rassisties? “Woke” Winkel in Brittanje Verwyder Produk al het nie ‘n Enkele Siel Daaroor Gekla nie!
Gewoonlik is dit ‘n kompliment as iets na jou genoem word, maar Waitrose, ‘n supermark-tempel vir elites in die Verenigde Koninkryk wat dit kan bekostig om met ver linkse idees rond te loop, het besluit om “Kaffir-limoenblare” te herdoop net in geval hulle dalk Suid-Afrikaners aanstoot gee, alhoewel niemand tot dusver die moeite gedoen het om te kla nie.
Enjoyed this post? Share it!
Covid Maak Ryk Elites Ryker en Armes word Proefkonyne: Miljardêr Beplan om met ANC Covid-19-entstowwe in Suid-Afrika te Maak en Toets!
Die Chinese biotegniese miljardêr Patrick Soon-Shiong, wat in SA gebore is maar in VSA woon, het die laaste jaar hier deurgebring, maar hy was nie ledig nie. Vanweë sy erfenis, is hy goed geplaas om voordeel te trek uit al die voordele van regstellende aksies, soos BSEB, BRIC’s en die Globalistiese “spesiale belang” fondse wat ronddryf, en dit is dus nie verbasend dat hy beplan om ‘n skema te maak wat Afrika glo sal help om sy eie entstowwe te vervaardig, maar wat ook op hulle getoets word!
Enjoyed this post? Share it!
Kleurlinge Nou ook van Plase Uitgesit! ANC het SA na USSR Verander met Etniese Oorheersing, Korrupsie, Nepotisme, Elitisme, Sosialisme, Kaderontplooiing, ens!
ETNIESE SUIWERING: Eers het hulle vir die blankes gekom, maar kleurlinge het niks gedoen nie omdat hulle nie wit was nie, maar nou kom hulle ook vir die kleurlinge! Soos ons vir jare al voorspel, sit bruin mense nou met dieselfde probleem as wit mense in Suid-Afrika: hulle is nie bantoes nie. Ivan Cloete, ‘n bruin man, het 24 uur kans gekry om van die staatsplaas Colenso, naby Darling in die Wes-Kaap, uit te trek, waar hy voorheen deur die einste Departement van Landelike Ontwikkeling geplaas is. Dit is die derde keer dat mnr. Cloete beveel word om ‘n staatsplaas te ontruim, waar hy deur die ANC-regering geplaas was, en in al drie gevalle word mnr. Cloete vervang deur ‘n bantoe-man of -vrou!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mandela se Provinsie het Nooit Voorberei vir COVID-19 Storm nie! Oos-Kaapse ANC Amptenare te Besig om Tenders te Stroop!
Black Lives Do Not Matter To ANC: Suid-Afrika het gister sy hoogste enkele daaglikse dodetal getref van 572 sterftes, en dit is nou duidelik dat die ANC, die geld, wetgewing en tyd wat hulle gegun is, vermors het, en die inperking was net ‘n klug en rolspel van voorbereiding. Nêrens is dit duideliker as in Nelson Mandela se tuisprovinsie, die Oos-Kaap, wat 17% van die COVID19 gevalle het, maar 23% van die sterftes. Ons kan egter nie seker wees nie, aangesien ‘n amptenaar van die Oos-Kaapse Gesondheid erken het dat hulle nie eens betroubare statistiek het om mee te werk nie! Die meeste Suid-Afrikaners het dit al self afgelei. Al wat vir ANC amptenare saak maak, is om soveel geld as moontlik te steel, so vinnig as wat hulle kan, solank hulle kan!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: “Ons Moslems is die Nuwe Swartes van Amerika!” – Swartes Word Gebreinspoel om Blankes Aan te Val vir Islam se Wêreldwye Jihad!
BLM is tans gewilder as die Republikeinse en Demokratiese partye in Amerika! Terwyl wit Suid-Afrikaners gewoond is aan die rassekaart en vir als aangeval en beskuldig te word, het die skielike opvlam in die “afrikanisering” van die VSA (en Europa) Amerikaners verras, al is dit verkiesingsjaar. Wie betaal nou vir hierdie rasse oorlog en wie stook dit? Dit is duidelik vir selfs die mees ongeïnteresseerde waarnemer dat iets aan die gang is. Die afgelope paar jaar het die goed gefinansierde “anti-rassisme” veldtog so militant en aggressief geword, dat dit nou die toonbeeld van strukturele en sistemiese rassisme self is! Tog word dit beskerm en verder en verder links gestoot, en nou kom die Raad van Islamitiese Amerikaanse Betrekkinge (CAIR) openlik uit en erken dat hulle die beweging van Black Lives Matter gekaap het! Dit is dalk nie ‘n skok vir die ingeligtes nie, want ons weet reeds dat die Moslem Broederskap in Europa die ‘anti-rassisme’ beweging en antifa baie befonds het. Gebruik Moslems in Suid-Afrika ook, in die geheim, swartes om blankes aan te val?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#LetThemEatCash! Ramaphosa Kwel Lokasies Met Geskiedkundige Skuld vir SA! Foutiewe Toets Statistieke en Kontant sal nie COVID19 Stop nie & sal nie Voedselprodusente en Winkels Beskerm nie!
#CoronaClown: Ten spyte van maande se kans om te leer wat ander lande deurgemaak het, lyk dit asof Cyril dit op die Afrika-manier wil doen, wanneer hy probeer om die narratief te beheer en die swart massas met onrealistiese foutiewe toets statistieke te verlei, “White Money Capital” (WMC) geïnspireerde “verligting” uitbetalings belowe om opstand in die lokasies te kwel, en om die onvermydelike te ontken, ‘n ramp en sy ondergang. SAUK Nuus het meer as TWEE maande gelede berig dat asimptomatiese COVID19-positiewe mense die virus stilweg versprei, nou is dit skielik ‘n wetenskaplike openbaring? Cyril noem voedselsekerheid, maar nie plaasveiligheid nie? Soos Zimbabwe, kan jy net soveel kontant na ‘n probleem gooi totdat dit waardeloos word, want dit kan nie geëet word nie, en bereik nie diegene wat dit die nodigste het nie, omdat korrupte ANC-politici die fondse onderskep en plunder. Cyril word egter gedwing om die wortel te gebruik, omdat Bheki Cele se toenemende ongewildheid weens uiters kinderagtige inperking regulasies Cyril se opsies verminder het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Is COVID19 Toetse Irrelevant of Foutief? SA is Enigste Land ter Wêreld Waar Infeksies op EERSTE Dag van Inperking Gedaal het, in Plaas van Twee Weke Later!
Wat het met die COVID19 kaart gebeur twee weke na die inperking? Niks. Dit word al hoe duideliker dat daar te veel aandag geskenk word aan die klein daaglikse toetsresultate, al lewer dit geen betroubare of voldoende toetsdata nie, wat voorspelling nutteloos maak. Al is dit verstaanbaar, gegewe die aard van die onsigbare bedreiging, het die ANC-regime maande gehad om voorbereidings te tref vir behoorlike toetse. Selfs prof. Karim het gesê dat dit twee weke duur voordat die simptome vorder en verskyn, en tog het hy in dieselfde asem Ramaphosa se spog weerklank dat die gevalle syfers geval het op die EERSTE dag van inperking? Dr. Pillay, hoof van die nasionale departement van gesondheid in Suid-Afrika, het ook daarop gewys dat die mense wat tot dusver positief getoets het, net die mense weerspieël wat besmet is twee weke voordat hulle simptome getoon het en daarna getoets is. Hoe is dit dan moontlik dat nuwe infeksies gedaal het op die eerste dag van die inperking?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#RamaphosaLies Solidariteit Lê Klag by Menseregtekommissie Teen Rassistiese ANC se Rasgebaseerde Solidariteit-rampfonds vir COVID-19 Versagting!
“CoronaVirus ken geen grense of nasionaliteite nie,” het Ramaphosa gesê. Hy het gelieg. Soos ons voorspel het, is die Sjinese CoronaVirus-krisis net nog ‘n geleentheid vir ANC-bendelede om hul swart oorheersing rasse kwota-ideologie af te dwing, en hul en hul makkers se sakke te vul. Die ANC het sy riglyne vir rasseklassifikasie vir hulp aan kleinsakeondernemings vrygestel ingevolge die ekonomiese inperking van die CoronaVirus, nadat hulle dit valse nuus genoem het, dat slegs swart klein ondernemings gehelp sal word. Hulle het gelieg. Dit is beslis NIE valse nuus dat ras ‘n rol speel nie, waneer dit kom by die toestaan van amptelike hulp aan mense in die sakewêreld gedurende die inperkingsperiode. Ras sal wel ‘n rol speel en daarom het Solidariteit aangekondig dat hulle ‘n klag by die Menseregtekommissie ingedien het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Waarom Suid-Afrika nou vlugte uit Sjina moet verbied, soos baie ander lande – nie ernstige gevalle, is ook aansteeklik!
Aangesien die Coronavirus-infeksiesyfer geen teken van ophou in Sjina toon nie, en as ons die syfers kan vertrou, is daar nou 31,440 infeksies en 639 sterftes, met 64,000 noue kontak onder mediese toesig. Dit is nou twee weke later, wat vermoedelik die inkubasietydperk was, en dit is nou hoog tyd dat SA vlugte vanaf Sjina stop!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.