Met die geweld wat toe neem op ons blankes, is dit onrusbarend dat die regering dit nog durf om te sê: “Gee jou gewere oor”

ANC-regime wil landsburgers ontwapen met voorgestelde wysigings aan die Vuurwapenwet

Opvolg storie soos belowe van die aweregse lewensgeskiedenis van Pik Botha