Deesdae moet jy jou ‘vuiste’ stukkend slaan net om na die bokant te kom of om geregtigheid te kry:- AfriForum behaal reuseoorwinning vir polisiereserviste

Met die geweld wat toe neem op ons blankes, is dit onrusbarend dat die regering dit nog durf om te sê: “Gee jou gewere oor”