Die eiendomsagent Vicki Momberg is gevonnis tot ‘n effektiewe twee jaar gevangenisstraf weens rassistiese aanmerkings gemaak na lede van die polisie en nooddienste toe sy hy hulp gesoek het na ‘n sy die slagoffer was van diefstal in North Riding in Februarie 2016. Die voorval is op kamera vasgevang. Alhoewel die egtheid van Momberg se..
Continue reading…
Dubbele Standaarde! Vicki Momberg kwalifiseer nie vir verminderde vonnis, maar die AbaThembu-koning wat opgesluit is vir geweldsmisdaad kom in aanmerking
Enjoyed this post? Share it!
Dubbele standaarde! SA regstelsel korrup – #FeesMustFall-aktivis Kanya Cekeshe kom in aanmerking vir onmiddellike parool, maar geen parool vir Boeremag-gevangenes
Kanya Cekeshe, die enigste #FeesMustFall-aktivis agter tralies, vir sy rol in die 2016-protesoptrede in die land, kom nou in aanmerking vir vroeë parool nadat president Cyril Ramaphosa kwytskelding vir vonnisse vir sekere kategorieë oortreders aangekondig het. Ronald Lamola, minister van justisie, het gedetailleerd gewys op wie ‘n vonnis vir vonnis in aanmerking sou kom. Hy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Solidartiteit vat vals rassisme en Dubbele Standaarde in die SAPD vas
Solidariteit kom steeds nog gevalle teë van werknemers binne die SAPD wat ras as ’n troefkaart gebruik om ’n kollega uit die organisasie te laat verwyder, dikwels juis omdat daardie kollega hulle verantwoordbaar probeer hou vir wangedrag, of poog om hulle te dissiplineer wanneer hulle hul plig versuim het. Solidariteit het juis om hierdie rede..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dubbele standaarde: Malema-uitspraak nie haatspraak – As ons dit moes omdraai en dieselfde ding gesê het, weet ons almal wat sou gebeur het.
Die Menseregtekommissie het Vrydag uitspraak gelewer oor ʼn vorige uitspraak deur die EFF-leier, Julius Malema. Malema het in November 2016 oor wit mense gesê: “They found peaceful Africans here. They killed them. They slaughtered them like animals. We are not calling for the slaughtering of White people, at least for now. What we are calling..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dubbele Standaarde: Die verskil om iemand in ‘n kis te sit, is die kleur van jou vel – Middelburg manne word tronk toe gestuur en pastoor kom skotvry daarvan af
Iewers vorentoe gaan die poppe dans met die regter, aanklaer en ondersoekbeampte se bose sameswering om ń nasionale voorbeeld te maak. Wat hulle nie weet nie, is dat iewers gaan hulle tot verantwoording geroep word! Die Middelburg manne word 11 – 14 jaar tronk toe gestuur, terwyl die pastoor skotvry daarvan afkom. Die regter in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dubbele standaarde by SAPD – Aanval by dokters kwartiere kry meer aandag as grusame plaasaanvalle en moorde
‘n Aanval op dokters kwartiere, waar daar geen persoon gedood is nie, lei tot ‘n R100,000 beloning deur SAPD vir inligting oor die aanvallers. Plaasaanvalle waar mense vermoor, gemartel en verkrag word kry geensins ‘n reaksie vanuit veiligheidskringe vir belonings nie. Die aanvalle op die dokters word nie gekondoneer nie maar daar word gevra vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boere sal “enigiets doen” om regering tot sy sinne te bring
Pres. Cyril Ramaphosa moet dalk net so ywerig met TLU SA, as verteenwoordigers van boere en ander grondeienaars, in gesprek tree as wat hy dit doen met die Zoeloekoning. “Ons is wettige grondeienaars, wat geen grond gesteel het nie en waarop belasting betaal word, wat titelaktes kan toon wat deur die regering se administrasie uitgereik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vicki Momberg-vonnisoplegging bevestig dubbele standaarde in Suid-Afrika met betrekking tot ras
Die burgerregte-organisasie AfriForum beskou die vonnisoplegging van twee jaar tronkstraf vir Vicki Momberg as ’n herbevestiging van die dubbele standaarde in Suid-Afrika, veral met betrekking tot ras.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAID se dubbele standaarde
Soos voorheen berig pas die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) reëls toe soos dit hulle pas. Enige laat betaling van inkomste betalings word summier met ‘n stywe boete geslaan maar as SAID geld aan Jan Publiek moet terugbetaal, word die opgawe verwys vir oudit en wanneer dit gedoen is word die verskuldigde bedrag sonder enige rente terug betaal.
Dit is reeds deur ekonome uitgewys as ‘n strategie om uitbetalings te vertraag en sodoende die kontantvloei van die entiteit te verbeter.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dubbele Standaarde – Hoofstroom media swyg oor rassehaat teenoor blankes
Die sogenaamde hoofstroom media, met Netwerk24 aan die voorpunt, maak weer groot gewag van mense wat in ‘n oomblik van uiterste frustrasie die sogenaamde k-woord gebruik. Dit is egter die sosiale media wat ongebreidelde rassehaat teen blankes moet ontbloot en waaroor die hoofstroom media gerieflikheidshalwe swyg. In Vanderbijlpark is ‘n klagte van crimen injuria teen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VF Plus: Doodskis vonnis is dubbele standaarde wat rassepolarisasie in Suid-Afrika kan aanwakker
Die VF Plus is van mening dat die strawwe wat opgelê is aan twee mans in die sogenaamde ‘doodskissaak’ buitensporig is en dat dit dubbele standaarde skep wat rassepolarisasie in Suid-Afrika kan aanwakker, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald sê dit was lank reeds duidelik dat die twee mans, Theo..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dubbele standaarde om hantering van rassisme in SA hok te slaan op been gebring
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Maandag in een van sy mees omvangryke stappe nog om dubbele standaarde rakende die hantering van rassisme in die land hok te slaan ʼn nuwe eenheid bekendgestel wat rassisme en haatspraak sal vasvat. Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, wat die teenrassisme-eenheid gaan lei, het tydens die bekendstelling van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.