Politieke toestand van SA noop eienaars om ontslae te raak van eiendomme in ryk woonbuurte van Kaapstad – pryse daal nou tot 50%

Sakevertroue op sy laagste en reflekteer ‘n klimaat van depressie – waarde van die rand, krag onderbrekings en astronomiese krag tariewe dra by tot die toestand