Die universiteite van Kaapstad, die Vrystaat, Pretoria en die Witwatersrand krap kop oor hoe elke liewe een van hul kandidate om algemene-chirurge te word, die eksamen gedruip het. Studente by onder meer die universiteite van Sefako Makgatho en KwaZulu-Natal het baie beter gevaar. Die gemoedere loop so hoog dat agt kandidate ’n eis deur ’n..
Continue reading…
Nie een enkele student van vyf universiteite, insluitend UK en Wits, slaag hul chirurgie-eksamen
Enjoyed this post? Share it!
Nog ’n ANC-onderwys foefie om meer nie-blankes te laat slaag in matriek eindeksamen, misluk
Die ANC regering het met sy pogings om meer swartes te laat slaag in die matriekeksamen, weereens klaaglik misluk met ’n vreemde foefie. Leerlinge wat Graad 11 gedruip het, is weens “menslike redes” oorgeplaas na die matriekklas, met die keuse om die eksamen oor ’n twee jaar tydperk te skryf. Die leerlinge wat deelgeneem het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onderwys raak nou gevaarlik, streng toesig by skool na nuwe vlak geneem tydens eksamen – onnie hou toesig met vuurwapen in sy hand
Streng toesig tydens die aflê van eksamens word as belangrik beskou, maar ʼn onderwyser by die Mabusabesala Secondary School in Weltevrede in Mpumalanga het dit na ʼn hele nuwe vlak geneem toe hy ʼn graad 11-eksamen met ʼn wapen in die hand dopgehou het. ‘n Skermgreep van die video het die wenkbroue laat lig, wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Unisa vraestelle word op die ope mark verkoop – SMS’e noem dat jy ʼn vraestel kan koop indien jy nie gereed voel om jou vraestel te skryf of as jy voel klasse het nie gehelp met voorbereiding vir jou vraestel
Verskeie vraestelle is gedurende die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa)se Mei-Junie-eksamen aan studente uitgelek. Die universiteit het die berugte Donderdag bevestig. Uit ’n verklaring gedoen deur Unisa is dit ’n kwellende kwessie en is die voorval reeds aangemeld by die ondersoekeenheid vir ernstige handelsmisdaad. ’n Ondersoek is van stapel gestuur om presies vas te stel watter..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Engelse Addisionele Matriekvraestel maak opslae na Godslasterlike vrae opduik
Verskeie matrikulante en ouers is hewig ontsteld oor ‘n vraag in gister se Engels eerste addsionele taal eksamenvraestel. Die vraag handel oor ‘n, duidelik Amerikaanse, strokiesprent waarin ‘n karakter die afkorting “OMG” gebruik. Matrikulante is versoek om die afkorting in volle woorde uit te skryf. Talle van hulle het aangedui dat dit vir hulle as..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Studente van Limpopo univeristeit weier om moeilike eksamen af te lê
Studente by die Universiteit van Limpopo het geweier om ‘n toets af te lê aangesien die toets “te moeilik” was. Volgens die studente gaan die toetse hul doodmaak. Voornemende prokureurs kla ook lankal oor die moeilikheidsgraad van eksamens, maar as daar gekyk word na huidige staatsaanklaers dan wonder ‘n mens waar het hul studeer? Onderwyskundiges..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kandidaat prokureurs se al vier eksamen vraestelle het uitgelek
Kandidaat prokureurs van regoor die land sal ‘n nuwe rondte eksamens moet aflê nadat dit bekend geword het dat al vier eksamen vraestelle “uitgelek” het. Die Regsgenootskap van SA het aangekondig dat ‘n nuwe datum in Oktober vasgestel sal word vir die eksamens. Dit sal interessant wees om te hoor wie die lekkasie veroorsaak het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.