Nog ’n ANC-onderwys foefie om meer nie-blankes te laat slaag in matriek eindeksamen, misluk

Afrika mentaliteit!- Is daar nog omgewing waar onderwys en opvoeding rustig kan plaasvind – Geweld is besig om onderwys stelsel te vernietig, afbrand van skole in swart woonbuurte vind al hoe meer plaas

SA leerders kan nou teoreties nog op 25-jarige ouderdom op die skoolbanke sit, openbare skole mag nie meer leerders wegwys a.g.v. ouderdom

Die ANC-regime moet pa staan vir chaos in SA skole – te min skole vir swart leerders asook ’n tekort aan hulpmiddele, nou word tradisionele Model C-skole gedwing om voorsiening te maak vir die onderrig in Engels vir die leerlinge

EFF-lede het gedreig om ’n Hoërskool in Uitenhage deur middel van ‘n “radikale en militante” optrede tot stilstand te bring na bewerings van sogenaamde rassisme aan die lig gekom het

Om deesdae in die Onderwysberoep te staan in SA is beslis nie vir sissies nie – Kind gooi onderwyser met baksteen

Uiteindelik is daar wel organisasies wat na ons arm volksgenote kyk