Nuwe skoolgeboue kom dalk nooit vir swart skole – te min opgeleide swart onderwysers om leerders suksesvol te onderrig – Leerders sal by ander staatsinstellings geakomodeer moet word soos Afrikaanse skole

Die ANC-regime moet pa staan vir chaos in SA skole – te min skole vir swart leerders asook ’n tekort aan hulpmiddele, nou word tradisionele Model C-skole gedwing om voorsiening te maak vir die onderrig in Engels vir die leerlinge

250 kinders in 1 klaskamer- Regime gaan seker blaam op apartheid plaas?