VIDEO: “Kleurlinge is die Oorspronklike Eienaars van Wes-Kaap, ANC sal dit Maandag Leer!” – Groot Protesplanne vir Kaapstad!

Gatvol Capetonian wil betoog oor Wes-Kaap se rassistiese en onbillike arbeidspraktyke teenoor bruin mense

Gemarginaliseerde minderhede is Gatvol in die Kaap – Nuwe NPO Gatvol Capetonian is besig om momentum te kry