Met ’n Audi TT het die eienaar die spoedgrens in ’n 120 km sone oorskry deur 309 km per uur te ry op ’n openbare pad waar hy gevang is. Aanvanklik is vermoed dat die jaer sou wegkom, maar die verkeerspersoneel het die motor registrasie en die soort voertuig geïdentifiseer. Dit het hulle instaat gestel..
Continue reading…
Man aangekeer wat 309km per uur op openbare pad ry
Enjoyed this post? Share it!
12 Weermaglede wat gearresteer is vir die verdwyning van R4-aanvalsgewere is vry op waarskuwing
Die militêre hof het 12 weermaglede op waarskuwing vrygelaat na hul gearresteer is in verband met die verdwyning van negentien R4-aanvalsgewere. Die weermaglede is tussen 24 en 27 Desember 2019 in hegtenis geneem op aanklagte van huisbraak, diefstal en die nalatige verlies van vuurwapens nadat die verdwyning van die wapens uit die stoorkamer op hul..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA regstelsel faal land se inwoners – kriminele kom weg met misdrywe waar slegs 1 uit 40 kapers aangekla word vir misdade
Van die meer as 16,000 kapings voorvalle wat in die 2018/19 jaar aangemeld is was daar weinig van die oortreders wat uiteindelik gestraf is vir hul oortredings. Syfers wat vrygestel is toon dat een van elke 40 kapers werklik gearresteer en aangekla word vir hul misdrywe. Dit is egter nie net die kriminele wat wegkom..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA vrou aangekla vir dwelmhandel na sy 528 gram heroine probeer versteek het in haar vagina
Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het die inhegtenisneming van die Suid-Afrikaanse vrou Nokuphila Mtshali (34), wat in Mauritius gearresteer is, bevestig. Volgens Lexpress, ‘n nuuswebwerf in Mauritius, is Mtshali op die lughawe gearresteer met 528 gram heroïne wat versteek is in haar vagina. Die wetstoepassers het die vrou en haar twee Nigeriese makers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die waarheid maak seer nè! – Biskop sê ANC adjunkpresident is ’n moordenaar, gaan nou waarskynlik aangekla word vir naamskending en fop inligting
’n Biskop is deur die polisie gearresteer nadat hy sowat ’n jaar gelede reeds beweer het dat die ANC se adjunkpresident Mabuza ’n moordenaar is. Die biskop, ene Hangwi Maumela, het glo gesê die ANC kan nie toelaat of bekostig om ’n moordenaar aan te wys as adjunkpresident van die land nie. Hy het glo..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘n Wag by Kruger Nasionale Park is gearresteer vir wildstroping
‘n Wag wat in diens is van die Kruger Nasionale Park se gewapende tegniese afdeling is gearresteer vir wildstroping. Die verdagte het saam met drie ander persone die park binnegekom en by nadere ondersoek is ‘n hoë kaliber geweer, ammunisie en ander toerusting gevind wat verband hou met wildstroping. Die ander drie verdagtes het egter..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF se Shivambu word gearressteer na hy die wit waks uit sy witmonopoliekapitaal voertuig jaag
Die EFF se hoofsweep, Floyd Shivambu (foto), is in die Vrystaat voorgekeer nadat hy die spoedgrens van 120 km/u oorskry het deur 182km/u te ry met ‘n voertuig wat deur witmonopoliekapitaal gebou is. Hy is gearresteer maar later op borgtog van R2 000 vrygelaat en sal binnekort in die hof verskyn. Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Valke offisier is deur sy eie lede gearresteer
‘n Valke offisier is deur sy eie lede gearresteer vir sameswering om ‘n kontantwa te beroof asook ander misdrywe.
Petrus Doctor Nkosi, 53, is in hegtenis geneem vir onder andere gewapende roof, geldwassery, die misbruik van ‘n staatsvoertuig en dwarsboming van die gereg.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
LUR van Vrystaat in hegtenis op aanklagte van korrupsie en bedrog
Die Valke het laat Donderdagaand ’n Vrystaatse LUR op aanklagte van korrupsie en bedrog in hegtenis geneem.
Kapt. S’fiso Nyakane, woordvoerder van die Valke, sê die LUR wie se naam nog nie bekend gemaak kan word nie, sal Vrydag in die streekhof in Bloemfontein verskyn.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Misdaad Intelligensie offisier gearresteer op klagtes van bedrog
‘n Offisier van Misdaad Intelligensie is gearresteer op klagtes van bedrog. Die kaptein word betrek by diefstal van staatsbates en daar word sover gegaan om hom te verbind met die R200 miljoen diefstal by Johannesburg se lughawe in Maart 2017. Wat die saak meer interessant maak is dat daar bande bestaan tussen die verdagte en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘n Tweede generaal in die Suid-Afrikaanse nasionale Weermag is aangekla van bedrog en korrupsie
Vroeg in November 2017 is generaal-majoor Nontobeko Mpaxa, die direkteur Magsvoorbereiding, gearresteer op klagtes van bedrog en korrupsie. Sy was in lyn om die eerste vrouehoof te word van die weermag. Die naam van die generaal wat pas gearresteer is, is nog nie bekend gemaak nie hangende ondersoek in die saak. Volgens parlementêre antwoorde was..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jacques Pauw het nou ‘n saak teen hom, en hy doen ‘voorbrand’
Die linkse ondersoekende joernalis en skrywer van die blitsverkoper, The President’s Keepers, Jacques Pauw, sien vandag sy regsverteenwoordigers in voorbereiding om ‘n moontlike borgaansoek in te dien vir ingeval hy gearresteer sou word. Die Staatsveiligheidsagentskap het strafregtelike klagtes teen Pauw ingedien by die polisie, terwyl die Valke ook ondersoek instel of Pauw vervolg moet word…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.