Die 72-uur-aktiveringsplan is beveel vir die inhegtenisneming van verdagtes, aangesien speurders van Khayelitsha ‘n gewapende roof-saak ondersoek, nadat 11 toeriste op Vrydag 10 Januarie 2020 in die omgewing beroof is. Die groep het ‘n tuinprojek in Khayelitsha op terrein C besoek toe hulle edreig en beroof is van hul kameras, selfone en beursies. Die toeriste,..
Continue reading…
Toeriste uit die VSA besig met ‘n tuinprojek, beroof in Khayelitsha
Enjoyed this post? Share it!
Gunsteling voetslaanpad word nou gevaarlik – Twee stappers is op ’n wandelroete by Simonstad geroof, met vuurwapen aangehou en een stapper in been geskiet
‘n Man (64) is Maandagmiddag in die been geskiet in ’n aanval by die Kleinplaasdam bokant Simonstad, Kaapstad, terwyl hy en ’n vrou (51) gestap het.
Kapt. FC van Wyk, polisiewoordvoerder, sê die twee stappers is deur twee onbekende jong mans genader en met ’n vuurwapen aangehou. Hulle is van hul selfone, geld en rugsakke beroof.
Die twee stappers het omgedraai en begin wegstap nadat hulle beroof is, waarna een van die jong mans sonder enige waarskuwing ’n skoot afgevuur het. Die beroofde man is in die linkerbeen gewond.
Van Wyk sê die rowers het hierna weggehardloop.
Die polisie ondersoek klagte van poging tot moord en gewapende roof.
Mense met inligting word gevra om die polisie by 08600 10111 of die polisiekantoor in Simonstad by 021 786 8649 te skakel.
Inligting oor die aanval is op die Facebook-blad van Simonstad Safety & Security Watch gedeel en mense is gewaarsku om versigtig te wees. Van die mense
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vier gewapende terroriste is aangekeer na nadat hulle ’n vrou op KZN-plaas aanval en skiet
Vier gewapende rowers is Dinsdag deur die polisie in hegtenis geneem nadat hulle ’n vrou op ’n plaas in Dundee in KwaZulu-Natal gedurende ’n gewapende rooftog in die been geskiet het. Volgens kol. Thembeka Mbhele, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, is die vier verdagtes in Dannhauser in ’n rooi BMW aangekeer. “Die vrou is in die bobeen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval: Boer 8 keer geskiet voor kinders, terroriste open vuur op kinders
‘n Plaasaanval het op Sondag 11 November 2018 in Lanseria, Gauteng-provinsie, plaasgevind. Die boer, sy lewensmaat, sy ma en vier kinders is in hul huis met vuurwapen aangehou. Die terroriste het ’n geweer teen ‘n 13-jarige meisie se kop gehou. Die hoenderboer is agt keer geskiet voor kinders van 6,11,13 en 18 jaar oud. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Paartjie van Potchefstroom is erg beseer gedurende huisbraak, dit vir slegs twee selfone
Volgens die Mooirivier Beskerming eenheid het ses gewapende terrorsite gewapen met handwapens, messe en ander gereedskap, op 20 Oktober 2018 die gebou in Ngenya straat, Baillie Park binnegekom. Die verdagtes het toegang verkry deur ‘n venster (wat hulle oopgemaak het) en die slapende slagoffer heeltemal onkant gevang het. Beide slagoffers, Albert John en Nanna Viviers,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rowers buit 50 vuurwapens in rooftog in die Oos-Kaap
Die polisie het padversperrings in en om Port Alfred in die Oos-Kaap opgestel ná ’n gewapende rooftog Donderdagoggend, sê kapt. Mali Govender, polisiewoordvoerder. Die polisie sê twee gewapende mans het ’n onderneming in die middedorp ingegaan en ’n vrou in die kluis toegesluit voordat hulle met vuurwapens gevlug het. Govender sê die verdagtes het in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanvalle word as huisroof beskou – Bejaarde man gruwelik tydens plaasaanval aangerand op plaas in Noordwes
’n Bejaarde man is so erg op sy plaas Avondale naby Koster in Noordwes aangerand dat hy sukkel om uit sy linkeroog te sien. Jan Scheepers (79) en sy vrou, Suzie (78), is Donderdagoggend vroeg in hul bed oorval. Hulle is aangerand, vasgebind en beroof. ’n Onbekende getal rowers het toegang tot die huis verkry..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe vlaag transito rooftogte tref die land
‘n Nuwe vlaag transito rooftogte tref die land, maar veral die ekonomiese hartklop, die sentrale deel van Transvaal.
Net soos in die verlede neem die soort rooftogte toe in aanloop na ‘n algemene verkiesing, wat bespiegelinge laat ontstaan dat daar partye is wat nou solank hulle koffers begin volmaak met die oog daarop. Baie min van die gevalle word inderdaad opgelos.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beter vuurwapen opleiding is dalk nodig vir polisie lede
‘n Bekende sportwinkel in Cresta het Dinsdag deurgeloop onder ‘n roof waar vyf rowers loopfone en ander goedere gesteel het.
Tydens hul vlug van die toneel het die polisie drie verdagtes in hegtenis geneem waarvan slegs een gewond is tydens ‘n oor en weer skietery.
Waarnemers meen dat beter vuurwapen opleiding dalk nodig is vir polisie lede.
Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terroriste bind egpaar vir ure vas tydens plaasaanval in Mpumalanga
’n Egpaar van Jam Tin Creek in Kaapmuiden, Mpumalanga, het Saterdag byna drie ure lank gespook om hulself te bevry nadat hulle helder oordag op hul plaas aangeval en aangerand is. Sers. Gerald Sedibe, polisiewoordvoerder, sê David (86) en Colleen (84) Elphick het om ongeveer 11:00 by hul plaashek aangekom om die perseel binne te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Egpaar op kleinhoewe aangeval in Muldersdrift aan die Wes-Rand
Die polisie is op soek na drie verdagtes in ’n saak van huisroof nadat ’n egpaar Woensdagnag op hul kleinhoewe in Muldersdrift aan die Wes-Rand aangeval is. Ao. David Masedi, polisiewoordvoerder, sê die egpaar het wakker geword met drie mans wat langs hul bed staan. Die mans het aangedring dat hulle geld, vuurwapens en selfone..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Veertienjarige Tiener van Brenthurst met vuurwapen aangehou tydens huisroof
Vyf mense wat hulself voorgedoen het as werknemers van die Ekurhuleni Metro het laas week ‘n 14-jarige tiener in sy ouerhuis met vuurwapens aangehou en weggekom met goedere ter waarde van ongeveer R8000. Die voorval het omtrent 2.30nm in De Wetstraat, Brenthurst plaasgevind. Volgens die seun se pa (41) was hy alleen by die huis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.