Suid-Afrika is vanoggend geskok en nogmaals verafsku deur die gruwelike moord op Stefan Smit, die boer van Louisenhof by Stellenbosch, gisteraand. Drie gemaskerde mans het om ongeveer 20:00 gisteraand op Louisenhof opgedaag en die boer vermoor. Daar is egter heelwat meer agter hierdie saak as bloot net nog ‘n plaasmoord. 1) Pas nadat Cyril Ramaphosa..
Continue reading…
Louisenhof Plaasmoord – Gruwelike Moord Op Boer By Stellenbosch, Moenie Die Geheelprentjie Miskyk Nie
Enjoyed this post? Share it!
Landgrype nou die orde van die dag – Inwoners van Mount Pleasant, Hermanus, lê kleim op oop stuk grond en meet tans erwe uit: “Ons gaan nie hier weg nie, ons soek wat ons toekom”
Amptenare van die Overstrand-munisipaliteit moes Donderdagmiddag inderhaas ’n noodvergadering hou nadat inwoners van Mount Pleasant in Hermanus ’n oop stuk grond langs die R43 beset het. Mense het van vroegoggend na die oop stuk grond aangrensend aan die Mount Pleasant-sportveld gestroom om erwe met pale, klippe en ander materiaal af te steek. Die landskap het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onwettige grondbesetting in Kaap neem toe met 249% en met huidige politieke klimaat kan dit erger raak
Sedert Julie 2017 tot einde Junie 2018 het meer as 925 protes insidente plaasgevind teenoor die 265 van die vorige jaar.
Burgemeesterskomitee lid van veiligheid en sekuriteit van die Kaapstadse stadsraad, JP Smith (foto), het die proteste en verwante grondbesettings bevestig tydens ‘n vrystelling van statistieke vir die genoemde tydperk.
Ernstige skade is ook berokken aan die infrastruktuur van geboue en voertuie van die raad.
‘n Verdere kommerwekkende saak is die toename van aanvalle op metro polisielede wat ‘n toename van 180% getoon het.
Deur: Die Vryburger’
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC jeugliga is verantwoordelik vir onwettige grondbesetting op wynplaas
Plakkers het weer begin om hul hutte op te rig op ‘n wynplaas nadat ‘n hofbevel verkry is teen hul optrede. Die plakkers het verlede week hutte op Watergang in die Stellenbosch omgewing opgerig wat deel is van die Louisenhof wyn landgoed. Die opstokers blyk te wees die ANC jeugliga wat verklaar dat daar nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plakkers beset grond by Pietermaritzburg
Haniville in Pietermaritzburg was die toneel van nog ‘n grondbesetting deur plakkers van Haniville, Copesville en Sobantu. Klagtes van “inwoners” dat hul sedert 2004 wag vir laekoste behuising word aangevoer vir die besetting. Wetstoepassers hou slegs die situasie dop sonder om skynbaar iets aan die onwettige besetting te doen. Intussen het Metro polisiebeamptes strukture verwyder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema hits grondbesetting aan ondanks hofverskyning
Julius Malema, leier van die EFF, het vandeesweek te midde van sy hofverskyning in Newcastle voortgegaan om ondersteuners buite die hof aan te moedig om grond te beset. Malema het op aanklagte van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste van 1956 verskyn. Dit spruit uit ’n voorval waar hy ondersteuners aangehits het om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dis darem maar net ‘n lekker ou Jan, onse Jan!
Janee ou Jacob en Julius – julle moenie mors met oom Jan nie!
Terwyl ons vandag, 6 April, Jan Van Riebeeck se aankoms in 1652 herdenk, staan julle altwee voor die hof.
Enjoyed this post? Share it!
Maak julle gereed: “Massa-grondbesettings kom op 31 Desember’
Andile Mngxitama, die leier van Black First Land First (BLF), het Woensdag gesê dieorganisasie maak gereed om uitgebreide grondbesettings reg oor Suid-Afrika uit te voer,wat volgende jaar nog verder verskerp sal word. “Swart mense het nie grond nie. Ons het nog heeltyd net klein deeltjies hier en daar gevat, maar nou vat ons meer en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondbesetting ruk Oos-Kaapse boere – dit is ‘n realiteit en nagmerrie!
Grondbesetting, talle Suid-Afrikaanse boere se grootste nagmerrie, het vir die Featherstones van Queenstown ‘n realiteit geword toe ‘n groep mense ‘n deel van hulle grond opgeëis het. ’n Dispuut oor grond wat al meer as 40 jaar voortsleep en frustrasie met die Regering se trae vordering met grondhervorming en bemagtiging het tot ’n grondbesetting buite..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.