Ons wonder hoeveel plaasmoorde sou opgelos word as die SAPD al die vingerafdrukke van die land- en plaasbesetters geneem het, om te vergelyk met getuienis rekords van plaasaanvalle?
Continue reading…
VIDEO: Grondbesseter Bedags en Plaasmoordernaar Snags? Plaasbesetter (Zimbabwiër?) Dreig Boer Hulle Gaan Hom in die Aand Kom Doodmaak!
Enjoyed this post? Share it!
Enorme voedselkrisis staar SA in gesig, wit boere bang ANC-regime vat hul plase vir swart bemagtiging
Suid-Afrika is oppad na ’n enorme voedselkrisis weens die onseker toestand waaronder boere tans probeer om hulle produksie te handhaaf. Dit is nie net die onduidelikheid oor grondgryp wat boere laat weifel om te produseer nie, want die regering se môre en aand praatjies klop nie, word gesê. Boere sê hulle kan nie hoë insetkoste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onwettige grondgryp aksie – Boere in Limpopo weer gillende, dreigende skare van omtrent 600 af wat plaashuis wou afbrand tydens Werkersdag
Die wit vlag is gehys en daar is vir eers vrede nadat dinge op Werkersdag byna lelik skeefgeloop het op ’n plaas by Swartwater in Limpopo. Dis ’n wonderwerk,” sê mnr. Rudo van Vuuren, wat gister saam met vyf ander boere voor ’n gillende, dreigende skare van omtrent 600 gaan staan het om te verhinder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime lê baie klem op die “herverdeling van rykdom”, veral die in blanke besit. Hoeveel grond het die Staat egter gekoop?
Sedert 1994 het die ANC baie klem gelê op die “herverdeling van rykdom” en dan is grond wat in blanke besit is, as deel van die herverdeling gesien. Die ANC regime het dit hoog opgegee dat 30% van die grond aangekoop moet word oor die 25 jaar termyn wat volgens kenner in April 2019 afgehandel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC adjunkpresident sê dat regime die “onreg van die verlede” wil regstel en grondgryp geen gevaar inhou vir SA se ekonomie – Watter onreg Mabuza?
Die ANC se grondgryp program is geen bedreiging nie en sal geen negatiewe invloed hê op die land se ekonomiese stand nie. Die opmerking kom van die ANC se adjunkpresident, David Mabuza, tydens sy toespraak in die parlement. Hy sê blanke kommersiële landbouers is bereid om grond te skenk aan die ANC regering as hulp..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onteiening sonder vergoeding- Groep plakkers is besig om grond onwettig te gryp naby Despatach – erwe wat uitgemerk is, is so groot as dié in die spogbuurt Somerstrand in Port Elizabeth
Die mense het stootskrapers gehuur en die beboste gebied tussen die R75 en R367 naby Despatch ingevaar om bome te ontwortel en die gebied skoon te maak. Net daarna het bakkies vol planke en boumateriaal opgedaag en het die mense strukture begin oprig. Diegene wat nie onmiddellik met hul boumateriaal gereed is nie, gebruik merkers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dan Roodt oor grondgryp by Krugerdagberaad:- loer na die video in die berig
By die beraad wat deur ToekomsVonk op 10 Oktober (Krugerdag) georganiseer is, het dr. Dan Roodt van PRAAG die gehoor daaraan herinner dat daar reeds 200 jaar ‘n konflik in Suid-Afrika woed.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#FarmersLivesMatter Europeërs Tel Altyd Hul Dood en Verlore, Maar Hoeveel Swart en Kleurling boere is Wreed Gemartel en Vermoor? Tel Iemand?
Dit is ‘n eeu oue tradisie van Europeërs om ons dood en verlore te tel en so ook doen ons met plaasmoorde. Maar hoeveel swart en gekleurde boere is wreed gemartel en vermoor in Suid-Afrika? Tel iemand of is hulle te bang dat die waarheid sal uitkom dat blanke plaasmoorde ver buite proporsie is en dus ‘n ras en haat misdaad is?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Alreeds 139 plase op ANC se gryplys
Die ANC het 139 plase uitgesoek wat hy beplan om in die volgende weke te onteien ten einde die eiendomsklousule van die Grondwet te toets. City Press, susterskoerant van Rapport, het verneem die NUK het die groen lig aan sy ontplooides in die departement van landelike ontwikkeling en grondsake gegee om te weier om markverwante..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril buig voor koning maar nie SAKP nie
Alhoewel Cyril Ramaphosa hom gehaas het na koning Goodwill Zwelithini om hom te verseker daarvan dat daar nie grondgryp by die koning se grond sal plaasvind nie, het die SAKP aangekondig dat hul gaan aandring op die ontbinding van die Ingonyama Trust en vervang moet word het ‘n gemeenskap grondeienaar stelsel. Dertien persent van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF en Tradisionele leiers vat nou hande saam oor grond kwesies
Die Kongres van Tradisionele leiers stem saam met die EFF rondom die grondgryp beginsel sonder vergoeding, maar die grond wat tans in die hande is van swart mense en veral die wat bestuur word deur die swart konings en tradisionele leiers mag nie aan geraak word nie. Hul grondslag gaan oor die “87% gesteelde grond”..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geagte Ramaphosa SA se ekonomie kan nie soos ‘n KFC bedryf kan word nie
Sakevertroue het die tweede keer in twee maande afgeneem en staan op 97,6 teenoor Januarie se 99,7 toe Cyril Ramaphosa vir Jacob Zuma vervang het as president.
Ekonome wys daarop dat die aanvanklike euforie rondom Ramaphosa besig is om soos ‘n motorband wat ‘n stadige lek het, af te neem.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.