Droogtes, oorstromings, plae, hoë insetkoste, onbillike mededinging, diefstal en plaasaanvalle is maar ’n deel van die baie probleme waarmee die voedsel produsente in die land te make het. Saam daarmee is ’n onvriendelike owerheid wat maar net nie besef dat voedsel verbouing meer belangrik is as enige ander bedryf in die land. Asof dit alles..
Continue reading…
Boere in SA aan hul eie lot oorgelaat om te stry teen kragte van natuur, slegs mede-boere het simpatie
Enjoyed this post? Share it!
Sindikate, korrupte amptenare en selfs polisie beamptes werk saam plakkers om onwettig grond te besit
Inwoners in die Lenasia woonbuurt, voorheen ʼn oorwegend Indiër woonbuurt, is besig met protes optredes. Die protes spruit voort uit die groeiende getal plakkers wat aan die suide van Lenasia hulle hutte oprig. Hulle beskou hierdie onwettige grondbesetting as ‘n risiko vir hulle veiligheid en dat dit die waarde van eiendomme beïnvloed. Die woonbuurt word..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Só word grond stil-stil ‘gegryp’ deur onwettige beseters en geen haan kraai daarna, munisipaliteite stel tot gratis toilette beskikbaar
Nthabiseng Mpholo se sinkhuisie in Kokotela is nie groter as ’n groterige woonwa nie. Dlangamandla Dis ’n sonnige wintersdag in die suide van Johannesburg. Nthabiseng Mpholo (23) staan voor die kospotte in haar piepklein woonwagrootte sinkhuis. Sy woon al byna ’n jaar lank in Kokotela, ’n informele nedersetting buite Lawley, waar ’n geskatte 10 000..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rooimiere-registrasie opgeskort na sloping van onwettige strukture in Alexandra – nuwe wending maak deur oop vir onwettige besettings
Die opskorting van die Rooimiere se registrasie by die reguleringsowerheid vir die private veiligheidsbedryf (Psira) is kommerwekkend en maak die deur oop vir die bevordering van onwettige grondbesetings en grondgrype. Luidens mediaberigte wil dit voorkom of Psira onder politieke druk geswig het om teen die Rooimiere op te tree na onlangse uitsettings en die sloping..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nederland aanvaar mosie oor grondonteiening in SA – sterk teenkanting met ANC se rassistiese grondgrypplan teen blanke boere
Die Nederlandse parlement het ‘n mosie aangeneem het waarin die ANC se rassistiese grondgrypplan teen blanke boere gekritiseer word. ʼn Meerderheid van die lede van die Tweede Kamer in die Nederlandse parlement het ten gunste van die mosie gestem en daardeur opdrag aan die Nederlandse regering gegee om deur bilaterale en ander internasionale prosesse duidelik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mmusi Maimane, DA leier ondersteun ANC-regering se beleid van grondsteel – “As jy op ’n plaas werk, dan moet jy in daardie plaas besit (sic). Ons staan sterk daarop”
Die DA het die afgelope week stilletjies ’n twiet uitgewis waarin sy leier gesê het dat plaaswerkers ’n aandeel “móét besit” in die grond waarop hulle werk. Dit is strydig met die DA se eie beleid oor grondhervorming. “As jy op ’n plaas werk, dan moet jy in daardie plaas besit (sic). Ons staan sterk..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum behaal oorwinning in hof teen onwettige grondgrypers met Malema se geld
AfriForum het vandag ’n oorwinning teen onwettige grondgrypers en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Noord-Gautengse hoë hof behaal. Die oorwinning volg ná ’n dringende aansoek gebring is om die SAPD te verplig om grondgrypers te verwyder wat grond onwettig in De Wildt in die Noordwes beset het. Die regskoste van dié aansoek word betaal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Landgrype nou die orde van die dag – Inwoners van Mount Pleasant, Hermanus, lê kleim op oop stuk grond en meet tans erwe uit: “Ons gaan nie hier weg nie, ons soek wat ons toekom”
Amptenare van die Overstrand-munisipaliteit moes Donderdagmiddag inderhaas ’n noodvergadering hou nadat inwoners van Mount Pleasant in Hermanus ’n oop stuk grond langs die R43 beset het. Mense het van vroegoggend na die oop stuk grond aangrensend aan die Mount Pleasant-sportveld gestroom om erwe met pale, klippe en ander materiaal af te steek. Die landskap het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanvalle en -moorde 1 Januarie – 31 Julie 2018
Die skrikwekkende werklikheid is: Hierdie bloedbad gaan waarskynlik eskaleer. Noudat Ramaphosa, op die mees onverantwoordelike manier denkbaar, belowe het dat die land onteien sal word ongeag wat die uitslag van die parlementêre proses is, sal sy volgelinge eis dat dit dadelik gedoen word. Ons weet dat die massas geen begrip of respek vir prosesse of..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Township bewoners meet klaar hul erwe af op boer se grond
’n Inwoner van die Monyakeng-township buite Wesselsbron het aan ’n boer gesê hy sal doodmaak vir grond en dat pres. Cyril Ramaphosa gesê het dat die boere grond aan die mense moet gee. Johannes de Villiers, ’n boer wat buite Wesselsbron teen die township grond huur, sê mense het Woensdagoggend hier begin om standplase uit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vryheidsfront Plus (VF+) wil terugslaan teen die ANC se onteiening planne
Die VF Plus het aksieplan bekend gemaak om die ANC-regering se planne om die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, stop te sit. Die aksieplan sal gevoer word onder die vaandel: SLAAN TERUG SA / FIGHT BACK SA.
Die volledige aksieplan beslaan uit
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema kry bloedneus oor grondgrype
AfriSake en AfriForum het die EFF en die partyleier Julius Malema se tersydestellingsaansoek in verband met grondgrype teengestaan in die hof.
Dít volg nadat daar hul verlede jaar ’n hofbevel bekom het ter bekragtiging van ’n finale interdik om Malema en die EFF te verbied om die publiek op te stook om grond te gryp sonder vergoeding.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.