Verwoerd Glimlag Nog – Druipelinge moet glo oorgeplaas word na volgende graad sodat hul menswaardigheid nie aangetas word

Nog ’n opvoedkundige ramp op pad! Minister van Basiese onderwys meen dat kinders in grondslagfase outomaties deurgesit moet word na volgende graad, ongeag of hulle druip