Nog ’n opvoedkundige ramp op pad! Minister van Basiese onderwys meen dat kinders in grondslagfase outomaties deurgesit moet word na volgende graad, ongeag of hulle druip

Waarom belê Naspers R7,7 miljard in Indiese onderwys skema, maar leerders in SA word nog steeds uitgelewer aan swakste moontlike omstandighede ?