Lesufi kondig aan dat skole se ‘apartheidsname’ sal vervang word – Dit is net nog ʼn stap in sy lang lys van aanvalle teen Afrikaans en bevestig net weer sy verbintenis tot die aanstook van rassepolarisasie

Panyaza Lesufi, bekende anti-Afrikaanse aktivis, vier fees na Höerskool HF Verwoerd  vernoem is na Rietondale Sekondêre en verklaar dat ‘Smuts ook sal val’