Lesufi kondig aan dat skole se ‘apartheidsname’ sal vervang word – Dit is net nog ʼn stap in sy lang lys van aanvalle teen Afrikaans en bevestig net weer sy verbintenis tot die aanstook van rassepolarisasie