’n Bloedspoor van haar huis na die teerpad het Donderdagmiddag verklap hoe ’n vrou helderoordag deur vier mans aangeval en beroof is. Dié spoor is deur Wilna van Rooyen (66) gelaat nadat sy omstreeks 09:30 uit haar huis in Gamtoos, naby Jeffreysbaai, weggekom en om hulp gevra het. Van Rooyen is deur vier mans oorval..
Continue reading…
Bejaarde Gamtoos inwoner word nog ‘n statistiek van misdaad in SA na geweldadige huisroof
Enjoyed this post? Share it!
Vrou hang aan vensterbank tydens gewapende huisroof
‘n Vrou het Saterdagoggend in die vroeë oggendure eers in ‘n kas weggekruip en toe in die reën aan ‘n vensterbank vasgeklou en vir hulp gebel terwyl vier gewapende rowers die ander inwoners van die huis in Schoemansville aangehou en herhaaldelik aangerand het. Yvette Visser en André du Toit voor die boonste vensterbank waas sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde egpaar van Port Elizabeth word wreedaardig aangerand tydens huisroof
Die gemeenskap van Schoenmakerskop in Port Elizabeth is geskok nadat ’n bejaarde egpaar Dinsdag in die middernagtelike ure in hul huis in Marinerylaan in ’n huisroof wreed aangerand is. Volgens ’n woordvoerder van die polisie, kol. Priscilla Naidu, is die 76-jarige man op die toneel dood nadat hy in die gesig geskiet is. Sy lewensmaat,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘Voel soos gruwelfliek’, sê slagoffer na huis aan die brand gesteek is
Ek is net dankbaar ons almal leef nog, maar ek vermoed hierdie voorval was meer as ’n kamtige roof. Die een oomblik het hy nog fliek gekyk en die volgende oomblik het hy gevoel of hy in ’n gruwelfliek is, sê ’n inwoner van ’n huis in Koedoeweg in Port Elizabeth oor ’n voorval waarin..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Driejarige Kleuter van Brakpan tydens gewapende huisroof geskiet
ʼn Driejarige seun is Woensdagoggend tydens ʼn huisroof in Brakpan aan die Oos-Rand geskiet. Kapt. Pearl van Staad, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê die kleuter en sy ouers het vermoedelik in die hoofslaapkamer van die huis geslaap toe die voorval gebeur het. Die man het omstreeks 02:00 wakker geskrik van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Egpaar van Louis Trichardt oorleef wrede aanval op kleinhoewe
Jack Oosthuysen en sy vrou Linda van Louis Trichardt se emosies was Woensdagmiddag nog rou. Die Zoutpansberger het enkele ure nadat hulle wreed aangeval is, met Jack se suster, Annamarie Bothma, gesels oor die aanval in die egpaar se huis op hulle Rondebosch kleinhoewe net buite Louis Trichardt. Annamarie het gevra dat inwoners saam met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vrou kritiek ná aanval op kleinhoewe in Muldersdrift omgewing
ʼn Vrou is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat sy tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe in die Muldersdrift-gebied in Gauteng geskiet is. Konst. Lucky Matome, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie is Saterdag omstreeks 20:30 na die kleinhoewe in die Rietfontein-gebied ontbied en het die vrou aangetref waar sy in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gesin van Wolmaransstad in Noordwes aangeval na sonsondergebed by die plaaslike moskee, man (70) koelbloedig vermoor
Vyf mense is Sondag in hegtenis geneem in verband met die koelbloedige moord van ʼn 70-jarige man van Wolmaransstad in Noordwes. Brig. Sabata Mokgwabone, woordvoerder van die polisie, sê die man was glo verlede Sondag op pad huis toe ná sonsondergebed by die plaaslike moskee toe hy deur die verdagtes agtervolg is. Mokgwabone sê die verdagtes..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ouma verloor haar lewe en kleinkind veg steeds verbete vir hare na wreedardige aanval by hul woning
Die 47-jarige Tershia Botha is dood nadat sy laas naweek in haar huis aangerand is. Haar kleinkind (3) veg steeds vir haar lewe in ’n hospitaal. Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie en die ondersoek van die Bethelsdorp-polisie duur voort. “EK KAN nie glo dat ’n gesonde persoon nou ’n lyk is nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Egpaar aangerand en met kettings vasgebind tydens plaasaanval in KwaZulu-Natal
ʼn Bejaarde egpaar is Vrydagaand op hul plaas naby Ixopo in KwaZulu-Natal deur ʼn onbekende aantal aanvallers oorval, vasgebind en erg aangerand. Lt.kol. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê dievoorval het omstreeks 18:00 gebeur. Volgens Zwane is min inligting tans beskikbaar. Dit is nie duidelik hoeveel aanvallers daar was nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bloemfonteinse vrou aangerand en verkrag tydens huisroof
’n Bloemfonteinse vrou (42) is Saterdag rondom 03:00 vir meer as twee uur in haar huis in Keeromlaan in Roodewal na bewering deur twee rowers aangehou wat haar glo rondgepluk, aan die hare gesleep en haar beroof het. Een van die rowers het haar ook na die slaapkamer geneem, waar haar slaapbroek met ’n mes..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.