Een misdadiger is ernstig beseer en sy twee makkers is in hegtenis geneem Donderdag, ná ‘n jaagtog met ‘n veiligheidsmaatskappy, nadat die rowers by ‘n huis in Pretoria probeer inbreek het. Die Brinant-sekuriteitsmaatskappy het inligting ontvang dat drie rowers, wat ‘n wit Audi-voertuig bestuur het, probeer om by ‘n huis in Faerie Glen in te breek. ‘n Buurman het die rowers gesien en op hulle geskree, wat hulle in die Audi in die rigting van Garsfontein laat vlug het.
Drie Inbrekers in Gesteelde wit Audi Gearresteer na Jaagtog & Skietgeveg in Pretoria!
Enjoyed this post? Share it!
Oupa vir moord in hof ná hy inbreker doodskiet – Vraag ontstaan, mag jy ’n inbreker wat jy in jou huis betrap summier doodskiet?
’n Oupa van Grabouw in die Wes-Kaap is vir moord in hegtenis geneem nadat hy ’n inbreker doodgeskiet het wat volgens hom sy vrou en kleinkind se lewe bedreig het. – Vraag ontstaan nou: Mag jy ’n inbreker wat jy in jou huis betrap summier doodskiet? Giel Fourie (65), wat intussen op borgtog vrygelaat is, het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nie aangemeld deur hoofstroom media: Plaasaanval: Bejaarde egpaar geskiet tydens plaasaanval op plaas Primkop
‘n Bejaarde paartjie is in hul huis op plaas Primkop op die R538 naby die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe (KMIA) aangeval op die aand van 30 November 2018. Volgens mnr. Albert Gryvenstein, Bosssies Community Justice, het vier verdagtes die diefwering met ‘n hamer in die slaapkamer gebreek om die perseel te betree. Luitenant Cynthia Mbokodo,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde vrou (79) van Brakpan genadeloos aangerand en byna verkrag
Die grusame beserings wat sy tydens die nagmerrie opgedoen het getuig van die hel waardeur die goed versorgde vrou (haar naam word weerhou) gegaan het. Haar hande, veral haar regterhand, is erg beseer in die genadelose aanval op haar. ’n Tenger 79-jarige vrou is Saterdag, vermoedelik in die vroeë oggendure, in haar tuinwoonstel aan die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gesteelde gewere van Steytlerville gevind in Port Elizabeth waar dit begrawe was in agterplaas van plakkershut
Drie gesteelde jaggewere van Wolwefontein is Vrydag in die agterplaas van ‘n plakkershut in Greenbushes gevind. Die vuurwapens was deel van ‘n versameling van vyf gewere en een handwapen wat verlede naweek uit ‘n wildplaas in die Steytlerville-omgewing gesteel is. Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, het gesê die klopjag het plaasgevind nadat daar in ‘n plaashuis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde egpaar van Bloemfontein se vinninge optrede red dalk hul lewens
’n Bejaarde vrou van Bloemfontein se vinnige optrede deur die hoofslaapkamer se deur toe te sluit toe gewapende aanvallers hul huis binnekom, het waarskynlik haar en haar man se lewe gered. ’n Pik, wat die aanvallers moontlik sou gebruik indien die egpaar hulle sou teensit, is later in die motorhuis aangetref. ’n Onbekende getal mans..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rower skree: “I’ll kill your baby!” – Marteling maal deur jong pa se kop voor skote klap
Al wat deur ’n jong pa se kop gemaal het voordat hy drie huisrowers geskiet het, was die wyse waarop landsburgers tydens sulke aanvalle met strykysters gemartel en vroue verkrag word.
Een van die aanvallers het by sy baba dogter se bed gestaan toe hy deur sy vrou se smeekroepe gewek is. Sy het die aanvallers aanhoudend gesmeek:
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sies tog en jy dink ons gaan jou jammer kry – Dief getraumatiseer ná gemeenskap hom begrawe
’n Dief wat deur die gemeenskap aangekeer, in ’n vlak graf begrawe en net betyds gered is, moet in die tronk traumabehandeling ontvang, het ’n landdros hier gelas. Landdros Jan Claassen het Lucky Edward Teleko (18) en Tatudi Johannes Ramoolla (23) skuldig bevind aan huisbraak in die township Kgotsong buite Bothaville en twee jaar tronkstraf..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
12 kg se goud word uit kluis by Harmony Gold gesteel
Diewe het Dinsdagoggend by Harmony Gold se Kalgold-myn ingebreek en 12 kg se goud gesteel.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sekuriteitswagte aangekeer vir inbraak by Heidelberg huis in Gauteng
Twee sekuriteitswagte is die naweek aangekeer in Heidelberg, Gauteng ná goeie speurwerk deur Speurder Konstabel Aubrey Mabelane in verband met die inbraak op 3 Januarie vanjaar. Volgens Kaptein Thivhulawi Tshilate is ‘n toesighouer en ‘n wag in hegtenis geneem. Die huis se motorhuisdeur is oopgebreek en ‘n kompressor gesteel. Die verdagtes het glo ‘n maatskappyvoertuig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde egpaar van PE vasgebind, van R10 beroof
Rowers het ’n bejaarde man van Port Elizabeth vasgebind en sy beursie, waarin daar net R10 was, gesteel. Die bejaarde man (85) en sy vrou is in die vroeë oggendure van Sondag deur twee onbekende mans in hul huis in Walmer, Vierde Laan, wakker gemaak. Die twee onbekende mans het ’n skuifdeur van die huis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Veertienjarige Tiener van Brenthurst met vuurwapen aangehou tydens huisroof
Vyf mense wat hulself voorgedoen het as werknemers van die Ekurhuleni Metro het laas week ‘n 14-jarige tiener in sy ouerhuis met vuurwapens aangehou en weggekom met goedere ter waarde van ongeveer R8000. Die voorval het omtrent 2.30nm in De Wetstraat, Brenthurst plaasgevind. Volgens die seun se pa (41) was hy alleen by die huis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.