Baie boere is nie op sosiale media of enige veiligheidsnetwerke nie, as u weet van sulke familie of vriende, help hulle dat hulle baie vinnig inskakel. Daar is op Whatsup landwyd noodgroepe, asseblief skakel in. Simpel wenke wat jou lewe kan red. Moenie privaatverkope doen op plase nie, gebruik ander alternatiewe. Veekopers op ‘n Sondag..
Continue reading…
Gewelddadige Plaasaanvalle en brutale moorde neem toe in SA terwyl ANC-regime ’n blinde oog gooi – Vind uit oor eenvoudige wenke wat jou lewe kan red
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde vrou (79) van Brakpan genadeloos aangerand en byna verkrag
Die grusame beserings wat sy tydens die nagmerrie opgedoen het getuig van die hel waardeur die goed versorgde vrou (haar naam word weerhou) gegaan het. Haar hande, veral haar regterhand, is erg beseer in die genadelose aanval op haar. ’n Tenger 79-jarige vrou is Saterdag, vermoedelik in die vroeë oggendure, in haar tuinwoonstel aan die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gesteelde gewere van Steytlerville gevind in Port Elizabeth waar dit begrawe was in agterplaas van plakkershut
Drie gesteelde jaggewere van Wolwefontein is Vrydag in die agterplaas van ‘n plakkershut in Greenbushes gevind. Die vuurwapens was deel van ‘n versameling van vyf gewere en een handwapen wat verlede naweek uit ‘n wildplaas in die Steytlerville-omgewing gesteel is. Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, het gesê die klopjag het plaasgevind nadat daar in ‘n plaashuis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde egpaar van Bloemfontein se vinninge optrede red dalk hul lewens
’n Bejaarde vrou van Bloemfontein se vinnige optrede deur die hoofslaapkamer se deur toe te sluit toe gewapende aanvallers hul huis binnekom, het waarskynlik haar en haar man se lewe gered. ’n Pik, wat die aanvallers moontlik sou gebruik indien die egpaar hulle sou teensit, is later in die motorhuis aangetref. ’n Onbekende getal mans..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oor inbrake en moorde – Ou Selina Se Seun Sal Dit Nooit Doen Nie
Die afgelope paar dae doen ‘n twiet die rondte waarin huishulpe aangehits word om hulle werkgewers se kos te vergiftig. Ek weet nie hoe betroubaar dit is nie. Feit is net: Die spanning in die land loop by die dag hoër, die gevaarsituasie raak by die minuut erger – en as ons nie nou vinnig leer om potensiële gevaarsituasies te vermy nie, gaan ons die een of ander tyd slagoffer word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde egpaar van PE vasgebind, van R10 beroof
Rowers het ’n bejaarde man van Port Elizabeth vasgebind en sy beursie, waarin daar net R10 was, gesteel. Die bejaarde man (85) en sy vrou is in die vroeë oggendure van Sondag deur twee onbekende mans in hul huis in Walmer, Vierde Laan, wakker gemaak. Die twee onbekende mans het ’n skuifdeur van die huis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bekende Afrikaanse sangeres erg geskok na skote klap tydend huisroof
Die sangeres Elizma Theron sê sy en haar gesin is erg geruk nadat twee mans Woensdag in die vroeë oggendure by hul huis in ʼn veiligheidskompleks in Pretoria-Oos ingebreek het. Theron het Woensdag aan Maroela Media vertel hoewel sy en haar man, Nico, hul kinders Eli-zé (3) en NJ (1) en die res van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rowers slaan bejaarde met breekyster tydens inbraak
Rowers het ’n bejaarde man in die De Wildt-omgewing met ’n breekyster wakker geslaan toe hulle Dinsdagoggend vroeg by sy huis ingebreek het. “Hoe doen jy dit met ’n skoon gewete?” het Rubin van Rooyen van die plaaslike buurtwag enkele ure ná die aanval gevra. Hy was op die toneel waar Frans van Loggerenberg (70)..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Binne 5 uur klap skote op 4 verskillende plekke in Gauteng
Paramedici is Woensdagaand ontbied na vier verskillende skietvoorvalle in Gauteng wat binne vyf uur plaasgevind het. Die eerste skietery het om 18:38 in Centurion plaasgevind toe ’n gewapende veiligheidswag (33) beroof en doodgeskiet is. Volgens Netcare911 wie se personeel na die toneel ontbied is, was die wag se patrollievoertuig in ’n veld by Olievenhoutbosch, ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Klapmuts: 2de inbraak in 2 dae
Jeff Steadman sidder om te dink wat met sy suster en haar dogters sou gebeur het as hy nie Donderdagoggend opgedaag het terwyl daar by hulle ingebreek is nie. Steadman se suster, wat nie haar naam genoem wil hê nie, is Donderdag omstreeks 02:00 op ’n kleinhoewe in Klapmuts naby Stellenbosch beroof. Steadman se huis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Voorman van wildplaas tydens plaasaanval doodgeskiet in Jagersfontein-omgewing, Vrystaat
’n Jong plaasvoorman is Sondagmiddag dood toe hy na bewering tydens ’n inbraak op ’n wildplaas in die Jagersfontein-omgewing in die Vrystaat in die hart geskiet is. Kyle Stols (22), die voorman op ’n wildplaas van Hantari Game Breeders in die Jagersfontein-omgewing, is op die toneel dood. Die wildplaas behoort aan Marius Eksteen, eienaar van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Toeriste van Peru word beroof in Magoebaskloof
Twee toeriste van Peru is Woensdagaand in hul hotelkamer in die Magoebaskloof-hotel in Limpopo beroof. Die inbrekers was binne twee minute in en uit die kamer. Marthinus Stander, operasionele bestuurder van die hotel, sê die twee vroue is oorval toe hulle omstreeks 01:00 na hul hotelkamer gegaan het. Die booswigte het die een vrou beveel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.