Matriekklas van 2019 gaan sukkel om werk te vind – SA se Jeug werkloosheidsyfer het in derde kwartaal van 2019 tot 58,2% gestyg

Weermagprojek om jong matrikulante ’n voet in die deur van die arbeidsmark te gee, ontaard in werkskeppingsprojek vir kinders van weermaggeneraals