DSTV intekenaars betaal jaarliks R54 miljoen vir senior amptenare se salarisse – maar programme word herhaaldelik uitgesaai en diens is buitensporig duur

Weermagprojek om jong matrikulante ’n voet in die deur van die arbeidsmark te gee, ontaard in werkskeppingsprojek vir kinders van weermaggeneraals