Gevalle vir Kontant? Suid-Afrika rapporteur die 4de meeste daaglikse nuwe COVID19 gevalle (kaart hieronder), vir agt opeenvolgende dae, wat daartoe bygedra het dat SA nou die 5de mees besmette land wêreldwyd is, erger as baie lande met ‘n groter bevolking en wat minder ontwikkeld as SA is, soos Indonesië, Pakistan, Nigerië, Bangladesh, Mexiko, ens. Nog merkwaardiger is dat 4 van die top 5 mees besmette lande BRICs lande is – al die BRICs lande is in die top 5 behalwe China, waar die virus begin het! Toeval? Al is China die mees bevolkte land in die wêreld? Het die toegang en invloed wat Chinese burgers in BRICs lande het, die virus help versprei? Of verklaar die feit dat Suid-Afrika en Indië Biljoen dollar lenings van die BRICs ontwikkelingsbank ontvang het, die hoë syfers?
Continue reading…