16 Junie:Swartes herdenk die dag as Jeugdag terwyl Afrikaners dit bestempel as die dag waarop die Engelse se “genocide” op die Boerevolk begin het

Jeugdag – groot klem gelê op bevryding van Afrikaans as die onderdrukker taal – maar wat het die nuwe regime gedoen om toestand van onderrig te verbeter?