Jeugdag – groot klem gelê op bevryding van Afrikaans as die onderdrukker taal – maar wat het die nuwe regime gedoen om toestand van onderrig te verbeter?

Is Christelike Afrikaanse onderwys in die weegskaal en is tuis onderrig dalk die beter opsie aan die einde van die dag?

Leerlinge tussen ouderdom van 20 en 25 sit nog op die skoolbanke