Die nasionale tesourie het solank R2,3 Miljard bewillig om ondernemings te help wat geraak was deur die onlangse ANC geweld en plundering in KwaZulu-Natal en Gauteng, mits hulle geregistreer is en aan belasting vereistes voldoen.

Enjoyed this post? Share it!
Nóg kommunisme nóg multikulturalisme het nog ooit gewerk, maar Suid-Afrika implementeer albei terselfdertyd met ‘n rampspoedige uitwerking! Ramaphosa het nou ‘n belofte gedoen om die vertroue in Suid-Afrika se ekonomie weer op te bou, en desperate Suid-Afrikaners, wat konkrete dinge wil hê, wat ‘n verskil in die ekonomie kan maak, het geen ander keuse as om te hoop dat hy dit doen nie. Hy het belowe om daadwerklike optrede te doen wat ‘die naald beweeg’, maar in Afrika is aanspreeklikheid nie juis nodig nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!