Suid Afrika sit vas in die langste afwaartse siklus sedert nog voor apartheid (1945)! Ramaphosa probeer dit beter praat…

Is jy ’n man of ’n muis Cyril? – Ramaphoria is dood en SA is in die drein af; maar wat gaan jy daaromtrent doen?

Daily Maverick kondig doodsberig aan van Cyril Ramaphosa: “Rus in vrede Ramaphoria. Gebore Desember 2017. Afgesterf Junie 2019.”