Situasie Plofbaar in Piet Retief! Linkse Media se Leuens Lei tot Vergeldingsaanvalle Teen Blankes en Plase!

Daily Maverick kondig doodsberig aan van Cyril Ramaphosa: “Rus in vrede Ramaphoria. Gebore Desember 2017. Afgesterf Junie 2019.”

Aangeblaaste rasse haat kry aandag van linkse media maar wit volksmoord word onder die mat ingevee – Foto’s van bejaarde blanke egpaar wat erg aangerand en gemartel is, is glo nie so nuuswaardig soos die foto van die 4 nie-blanke seuntjies by Laerskool Schweizer-Reneke

Die vergete wit mense van Suid-Afrika wat deur die media verswyg word

Linkse media probeer, en slaag klaarblyklik gereeld daarin, om geringe verdraaiing van die feite in te vleg om gebeure te verdraai wat die linkse politici bevoordeel