Aangeblaaste rasse haat kry aandag van linkse media maar wit volksmoord word onder die mat ingevee – Foto’s van bejaarde blanke egpaar wat erg aangerand en gemartel is, is glo nie so nuuswaardig soos die foto van die 4 nie-blanke seuntjies by Laerskool Schweizer-Reneke

Rassehaat word onnodig aangeblaas na Whatsapp foto sirkuleer van oomblik in klaskamer by Laerskool Schweizer-Reneke – situasie word nou polities uitgebuit sonder om eers die werklike agtergrond van die foto wat op sosiale media geplaas is, vas te stel Publiseer ten minste AL die fotos, nie die een wat inpas in jul liberale doel nie