Cyril Ramaphosa, wat ‘n viervoudige miljardêr geword het deur rassekaart te speel, wil nog meer hê, en het nou die hele Suid-Afrikaanse ekonomie rassisties en koloniaal genoem, en het gesê dat die grendelstaat die perfekte geleentheid bied om dit te “herstruktureer”. Is selfs MEER BBSEB moontlik, of is dit nou konsentrasiekampe vir blankes? Die hooggeregshof het egter ‘n moersleutel in die ANC se werke geplaas, en die vlak 3 en 4 inperkingsregulasies ongeldig verklaar! Die persoon wat op die oomblik regtig in beheer is, die grendelstaatkoningin, Nkosazana Dlamini-Zuma (NDZ), ook bekend as Dr Twak, het ook dieselfde soort opmerkings gemaak oor die herstrukturering van die ekonomie, maar om ontslae te raak van Cyril se weldoeners, die WMC.
Continue reading…
Biljoenêr Ramaphosa sê SA Ekonomie is Rassisties? Hy’s Reg! BSEB Maak dit Struktureel en Institusioneel Rassisties!
Enjoyed this post? Share it!
Blankes Uitgesluit deur Swart SA Regering, Tog is Slegs 11% van Aansoeke vir KMMO Bystandskema Goedgekeur! Baantjies vir Boeties?
Die Swart Suid-Afrikaanse regering, wat sy reg om blankes uit te sluit, van CCP-virus noodhulp, verdedig het in die Konstitusionele Hof, (en gewen het!), gee ook nie regtig om vir sy eie mense nie! Die ANC-regering het slegs 11% van die aansoeke om COVID-19-befondsing vir klein, medium en mikro-grootte ondernemings (KMMO’s) goedgekeur, volgens die departement se vorderingsverslag oor die befondsing van KMMO Covid-19 noodhulp, terwyl ‘n opname toon dat 68% van aansoeke om befondsing geweier is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Transformeer of Gaan Honger! Die Rassistiese Minister van Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane “Verkondig Leuens”, na ConCourt een Applikant van die Hand Wys in Appèl Teen ANC se Rasgebaseerde Covid-19 Hulp!
Die beleërde minister van toerisme, wie se woordvoerder gesê het dat sukkelende blankes meer moet transformeer om in aanmerking te kom vir COVID-19 noodhulp, het die Concourt se aksie heeltemal misgis na een applikant van die hand gewys is, en sy het oorwinning voortydig geëis, al het die hof die saak nog nie oorweeg, nog uitspraak gegee nie! Gevolglik het die oorblywende applikant, AfriForum, vir Mmamoloko Kubayi-Ngubane daarvan beskuldig dat sy leuens en valse nuus versprei, deur in ’n mediaverklaring aan te kondig dat die konstitusionele hof AfriForum se aansoek om appèl van die hand gewys het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime Gebruik hul SABC Propaganda Platform om Afrikaanse RSG Luisteraars te Mislei om Donasies te Skenk aan ANC se Solidariteitsfonds, wat Blankes Uitsluit!
Die ANC gebruik hul propagandaplatform, die SABC, wat Radio Sonder Grense (RSG) in Afrikaans uitsaai, om bedrieglik geld vir hul CCPvirus Solidariteit-fonds in te win, met die naam van die Solidariteit Vakbond wat ‘n liefdadigheidsorganisasie genoem “Helpende Hand” bedryf. Die ANC-regime is besig met opsetlike bedrog en wanvoorstelling in hul Solidariteit Fonds-advertensie op hul RSG Radio, waar hulle probeer om wit Afrikaanssprekende luisteraars te kul om geld te skenk, vir die ANC se baie rassistiese Solidariteitsfonds, met die selfde naam wat Solidariteit Vakbond het vir hul fonds, en ANC gebruik ook die woorde van Solidariteit Vakbond se liefdadigheidsorganisasie se naam, “Helpende Hand”, in hul advertensie!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hooggeregshof in Gauteng sê Rassisme is Wettig! ANC Kan COVID-19 Noodhulp Slegs aan BSEB Besighede Toeken! Solidariteit Gaan Appèl by Konstitusionele Hof…
Die ANC en die hooggeregshof in Gauteng het gesê die ANC regime mag rasgebaseerde kriteria gebruik wanneer daar besluit word watter besighede COVID-19 noodhulp ontvang. Dit van dieselfde regering wat die mense met die inperking geforseer het om hul besighede te sluit, en wat met trots verklaar het dat Corona Virus nie diskrimineer tussen rasse nie! Weereens sien ons hoe die ANC regime die COVID-19-pandemie gebruik om mense uit die sakewêreld te stoot en op die straat en welsynsafhanklikheid te plaas, want dit is die kommunistiese manier…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: “CoronaVirus Maak Nie Swart Mense Dood Nie” – Soweto Sivielregtelike Groep HBR Neem Ramaphosa Konstitusionele Hof Toe oor #COVID19 #Lockdown
Terwyl “SwartTwitter”, soos dit in Suid-Afrika bekend staan, die mite versprei vir weke al, dat swartes nie CoronaVirus kan kry nie, blyk dit dat hierdie verkeerde inligting die swart meerderheid ernstig aangegryp het! Dit is dalk wel die rede waarom Ramaphosa die weermag moes inbring om die inperking af te dwing.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC, EFF en Hoofstroommedia Skilder Letterlik ‘n Teiken Op die Rug van Blankes met Hul Obsessiewe, dog Skynheilige “Wit Man Sleg, Swart Man Goed” Globalistiese Leuens!
“N KORRUPTE ANC IS BAIE SLEGTER AS APARTHEID”. Ons moet nog ‘n enkele swart politikus hoor wat aan hul kiesers verduidelik dat “Kill The Farmer, Kill The Boer” net ‘n metafoor is, en nie letterlik opgeneem moet word nie, asof dit ‘n opdrag was! Hoekom? Waarom word die daaglikse slagting van blankes deur swartes toegelaat, geregverdig, geïgnoreer en selfs ontken? Ons ondersoek hierdie doelbewuste skepping van ‘n verdraaide narratief, wat goed befonds, institusioneel en struktureel is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Om jou kind pak te gee tuis, bly onwettig! – Nou het die regering ook ‘n eiertjie te lê oor hoe ons dissipline toepas tuis
Volgens ’n uitspraak gemaak deur Konstitusionele Hof Woensdag sal lyfstraf voortaan in private huishoudings onwettig wees Die regters van die Konstitusionele Hof het in ʼn meerderheidsuitspraak bevind dat aangesien kinders steeds doeltreffend gedissiplineer kan word sonder om matige en redelike tugtiging te gebruik, daar minder beperkende middele is om dissipline te bewerkstellig. Die regters het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondwethof sê OB is onbevoeg vir haar pos en kan dalk haar pos kwyt wees
Die Regspraktyk Raad is deur Accountability Now(AN), ‘n nie-winsgewende organisasie, versoek om die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, se naam te skrap van die advokate rol. Dit volg na die Konstitusionele Hof se uitspraak dat sy in kwade trou opgetree het en onder eed gelieg het. Adv Paul Hoffman, ‘n direkteur by AN, het in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tom Moyane en sy regskoste gaan ook die hoogtes inskiet, en wie gaan dit nogal betaal?
Die voortslepende regsaksie van Tom Monyane om sy afdanking as SAID hoof ter syde gestel te kry, het veroorsaak dat sy regskoste rekening besig is om te styg.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
So een-vir-een gaan die gemors tronk toe:- Top ANC man moet tronk toe
John Block, vorige swaargewig in die ANC, se aansoek om appel teen sy vonnis is deur die Konstitusionele Hof van die hand gewys.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kort en kragtig vir nog ‘n “PAYBACK THE MONEY” geval
Die Konstitusionele Hof het Hlaudi Motsoeneng se aansoek om appel afgekeur. Hy word nou persoonlik verantwoordelik gehou vir die……..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.