Dit blyk dat ANC Minister Zwele Mkhize nie sy eie departement se werk vertrou nie, want korrupsie en baantjies vir boeties word blootgelê by die departement van gesondheid, wat ‘n allemintige R150 miljoen bestee het aan minister Zweli Mkhize se media-onderhoude en perskonferensies, om sy beeld te bestuur en hom in die beste moontlike lig uit te beeld.
Vertrou Minister Zweli Mkhize nie Werkers in sy eie Gesondheidsdepartement nie? Waarom Werk Uitstuur wat die Departement Gewoonlik Self Doen?
Enjoyed this post? Share it!
Dalk gewonder hoekom jou selfoon netwerk somtyds af is – Toenemende battery diefstal by selfoontorings veroorsaak ernstige kommunikasie probleme wat jou sonder opvangs kan laat
Alhoewel dit tans die MTN selfoon maatskappy is wat gebuk gaan onder die diefstal van hulle batterye by die torings, kan die ander twee maatskappye dieselfde drama verwag. Die algemene bestuurder van MTN, Ernst Paul, sê die vandale is besig om die bedryf ernstige skade te berokken, Hy sê die toerusting wat gesteel word, veroorsaak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Groot ontevredenheid in ANC-regering omrede blanke mans meeste bestuursposte beklee – bekwame mans moet nou loop om plek te maak vir ’n onbevoegde BEE kandidaat
Groot ongelukkigheid bestaan in die ANC regering omdat blanke mans na bewering steeds die grootste aantal bestuursposte bekle. Die ANC se Minister van Arbeid, Thulas Nxesi, het die week gesê daar is te veel maatskappye wat nie die mikpunte van die regering nastreef nie. Hy sê die maatskappye wat nie die mikpunte bereik nie, moet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gesondheidsorgaandele in SA lei verlies van R14 miljard sedert aankondiging oor NGV
Die VF Plus is diep bekommerd oor die negatiewe effek wat die ter tafel legging van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) verlede Donderdag in die parlement, sedertdien op die land se ekonomie het. Dit is nie net die Discovery-groep se aandele wat skerp gedaal het op die Johannesburgse effektebeurs nie. Gister is ‘n totale bedrag van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Statistieke toon aan dat werkloosheid syfer gestyg het in 2018 en dinge lyk nie beter vir toekoms
Suid-Afrikaanse maatskappye het in die derde kwartaal, ten spyte daarvan dat die resessie teoreties verby is, steeds duisende mense afgedank of nie weer poste gevul as vakatures ontstaan het nie. Statistieke Suid-Afrika (SSA) se kwartaallikse indiensnemingspeiling (QES) toon dat die formele sektor as geheel in die derde kwartaal nóg 16 000 poste verloor het nadat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAID se finansiële posisie is in totale chaos gedompel a.g.v. korrupsie, soek nou belastingontduikers om situasie te herstel
SAID beoog om 300 000 maatskappye te beboet vir nie-indiening van hul belastingopgawes. Meer as 500 000 nuwe maatskappye is die afgelope boekjaar geregistreer waarvan die oorgrote meerderheid nie opgawes ingedien het nie. Met hierdie poging poog SAID om sy inkomste te bevorder. Kenners meen dat gaan ‘n opdraande stryd wees vir SAID om te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Drie maatskappye met verdagte verhoudings met regering “sigbaar” by Nasrec
Drie maatskappye wat verdagte verhoudings met die regering het, het stalletjies by Nasrec gehad tydens die ANC sirkusagtige verkiesing. MultiChoice, Sasstec en Sharks Security Services was sigbaar met hul stalletjies. Ray Moodley word beskou as een van die hoof rolspelers in sy verhoudinge met Zuma asook sy betrokkenheid by moontlike fooie van ‘n Prasa kontrakteur…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.