Malusi Gigaba, ‘n voormalige ANC minister van Binnelandse Sake en lid van die Kabinet, se vervreemde vrou, Norma Mngoma, het haar getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping voortgesit.
Leuens, Leuens en nog Leuens: Zondo Kommissie Skyn Lig op Finansiering van Gigaba se Huisverbeterings
Enjoyed this post? Share it!
Drie ANC lede nie ingehuldig as parlementslede – 3 het hul name verwyder van ANC se lys en ander het om uitstel gevra
Anders as die visepresident, David Mabuza, wat om uitstel gevra het vir inhuldiging as parlementslid, het nog drie ANC lede hulle name verwyder van die lys wat gister ingehuldig is. Die voormalige speaker, Baleka Mbete en die voormalige Minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het hulle name verwyder van die ANC se lys, en is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malusi Gigaba is uit, nou kan ons net vra wie die volgende slang gaan wees wat sy pos gaan in neem
Die beleërde minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba, het sake gister in sy eie hande geneem en bedank.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Departement van Binnelandse Sake in warmwater oor onbetaalde R794m faktuur
Die koerant ‘The Star’ berig dat Double Ring Trading R67 miljoen verskuldig is, deur die departement vanaf 2009. Die bedrag het intussen toegeneem tot R794 miljoen, welke likwidateurs probeer om dit te verhaal. Die departement van binnelandse sake het bevestig dat hul ’n dagvaarding ontvang het om in die hof te verskyn oor ‘n onbetaalde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gedink het dit is veilig om nou sonder ’n onverkorte geboortesertifikaat vir minderjarige passasiers te reis, dink weer – Gigaba demp toeriste se geesdrif
As jy gedink het dit is veilig om nou sonder ’n onverkorte geboortesertifikaat vir minderjarige passasiers te reis, dink weer. Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake. Sy aankondiging dui aan dit is status quo vir visumvereistes vir minderjariges. Die lugdiens Emirates, wat verreweg die meeste internasionale besoekers na Suid-Afrika bring, het aan Rapport bevestig hulle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister se vrou ry die soustrein – Belasting-betalers dok R900 000 op vir Gigaba se vrou
Belastingbetalers het R873 366 opgedok aan internasionale reise vir Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, se vrou, Norma.
Gigaba se vrou het hom op onder meer beleggingskoue na China, Brittanje en die Verenigde State vergesel.
Dié bedrag het aan die lig gekom in antwoord op ‘n parlementêre vraag deur David Maynier, DA-LP, aan Gigaba toe hy nog die minister van finansies was.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gigaba veg verbete om oorlewing
Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, wend hom weer tot die hof oor die Oppenheimers se privaat terminaal by OR Tambo Lughawe.
Volgens berigte het Gigaba reeds in 2016 toestemming verleen vir Fireblade Aviation maar later het hy die bewerings ontken.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gigaba trap klei oor burgerskap van Guptas
Malusi Gigaba, voormalige minister van finansies en tans minister van binnelandse sake, is deur opposisie partye uitmekaar getrek oor sy weersprekende verklarings rondom die burgerskap van die Guptas. Hy en sy direkteur-generaal het mekaar ook oor die saak weerspreek.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister van Finansies speel “Candy Crush” op sy tablet in die parlement
Die Minister van Finansies, Malusi Gigaba sit in die Parlement op een van die belangrikste dae in die onlangse politieke geskiedenis …. en hy speel “Candy Crush” op sy tablet. Is die data deel van sy voordele pakket per toeval?
Hoekom wonder ons nog wat het verkeerd gegaan met die ekonomie? Die president het sy vingers in die kassie gehad terwyl die Minister TV-speletjies gespeel het.
Dit is die opsommende verklaring vir Suid-Afrika se ekonomiese ellende.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Regering self verward oor radikale ekonomiese transformasie beleid
Dit blyk dat die ANC-regime self nie eens weet wat hy werklik bedoel met radikale ekonomiese transformasie nie. Dit het duidelik geword uit opmerkings wat die minister van finansies, Malusi Gigaba, in Oos-Londen gemaak het by ‘n byeenkoms van Progressive Youth in Business. Hy sê dit is noodsaaklik dat daar ‘n gemeenskaplike begrip op nasionale..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma sê Gigaba moet plan maak met ekonomie – sal help as ANC regime minder spandabelrig is en ophou steel
Pres. Jacob Zuma het Malusi Gigaba, die minister van finansies, aangesê om tasbare maatreëls te identifiseer om die ekonomiese uitdagings te takel wat Gigaba in sy onlangse mini-begrotingsraamwerk uitgelig het. Gigaba het in Oktober die ekonomiese groeivooruitsig afwaarts van 1,3% na 0,7% aangepas. Hy het gesê die ekonomiese groeivooruitsigte behoort eers teen 2020 tot 1,9%..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bewerings dat minister van finansies Nasionale Tesourie kaap
Bewerings in die media dat die minister van finansies, Malusi Gigaba, besig is om Nasionale Tesourie (NT) te kaap deur ʼn parallelle administrasie in sy eie kantoor te skep, is baie ernstig, en die VF Plus heg nie veel waarde aan die minister se ontkenning daarvan nie, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.