’n Groep van minstens ses aanvallers het Dinsdag omstreeks 01:00 op Shishingwe Lodge, ’n private wildreservaat naby Lydenburg, Mpumalanga, toegeslaan. Volgens Ian Cameron, nasionale veiligheidshoof van AfriForum, het die eienaar van die reservaat, Leonard Visagie, op ’n bank voor die televisie gelê en slaap toe ’n klip deur die venster gegooi is wat hom teen..
Continue reading…
6 Terroristes slaan toe op private wildplaas naby Lydenburg
Enjoyed this post? Share it!
Twee wapensmokelaars met AK47’s en ammunisie betrap naby Komatipoort grens
Twee verdagtes is oor die naweek in hegtenis geneem nadat sewe AK47-aanvalsgewere in hul besit gevind is. Brig. Vishnu Naidoo, nasionale polisiewoordvoerder, het gesê die sukses volg ná ʼn intelligensiegedrewe operasie deur verskeie eenhede van die nasionale polisie en die Limpopo-taakspan. “Die span het inligting opgevolg dat twee verdagtes, onderskeidelik 17 en 35 jaar oud,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
TROK JAAG TUSSEN PROTESTEERDERS IN BY MPUMALANGA
Ons verneem met skok van ‘n voorval in die omgewing van Witbank, Middelburg in Mpumalanga waar ‘n trok trompop in die groep protesteerders ingejaag het. Daar het heelwat mense seergekry en van die geparkeerde voertuie by die Swart Maandag saamtrek is erg beskadig. Die bestuurder van die trok sowel as sy mede-bestuurder is gearresteer. Ons..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Man op Balfour-plaas,Mpumalanga geskiet tydens plaasaanval
ʼn Man is Vrydagaand glo sonder enige waarskuwing geskiet toe hy by sy huis op ʼn plaas in die Balfour-distrik in Mpumalanga ingestap het. Kol. Mtsholi Bhembe, woordvoerder van die polisie, het gesê David Streicher is ná die voorval na ʼn hospitaal gehaas. Volgens inligting op sosiale media is David in sy gesig geskiet, maar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gewelddadige betogings oor dienslewering saai verwoesting in township buite Secunda
‘Bly binne’, waarsku polisie ná verwoesting in eMbalenhle. Die polisie in eMbalenhle het inwoners gewaarsku teen moontlike verdere gewelddadige betogings. Minstens 100 betogers is Maandag in hegtenis geneem tydens ’n betoging oor dienslewering in dié township sowat 22 km buite Secunda in Mpumalanga. Verskeie munisipale geboue is afgebrand en winkels is geplunder. Kapt. Magonseni Nkosi,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Inbreker kom sy moses tee na huiseienaar hom dood skiet met windbuks
’n Moordklag is aanhangig gemaak teen ’n huiseienaar wat ’n inbreker met ’n windbuks in Standerton, Mpumalanga, doodgeskiet het. Jan Wentworth is volgens sy vrou, Maireen, omstreeks 08:07 deur die inbreker in hul huis oorval. “My man is nog baie geskok en die dokter het hom iets gegee om te slaap omdat sy bloeddruk so..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde boervrou word gedreig met verkagting ten tye van plaasaanval te Witrivier
ʼn Aanvaller het Sondagaand gedreig om ʼn 66-jarige vrou op ʼn plaas in die Witrivier-gebied in Mpumalanga te verkrag voordat sy makker hom oortuig het om dit nie te doen nie. Dian Pretorius, voorsitter van die plaaslike AfriForum-tak, het aan Maroela Media gesê die vrou woon alleen in die huis op die plaas. Volgens Pretorius..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrikaanse Weerdiens bevestig die storm wat verwoesting saai was tornado
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het bevestig die storm wat groot dele van Johannesburg, Krugersdorp en Mpumalanga Maandag getref het was inderdaad ’n tornado. “Ons het foto’s en berigte ontvang van ’n tregterwolk wat vanuit die stormstelsel ontstaan het. Dié wolk het aan die grond geraak met sterk wind, dus word dit as ’n tornado geklassifiseer,”..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘n Bevelvoerder van Valke steel glo R500 000
Die bevelvoerder van die Valke se teenkorrupsie-eenheid in Mpumalanga is in hegtenis geneem op aanklagte dat hy byna ’n halfmiljoen rand gesteel het. Kapt. Richard Nkwanyana (48) het hom Maandag aan lede van die Valke se georganiseerde misdaadeenheid oorgegee. Hy word daarvan beskuldig dat hy R439 900 wat in die Valke se bewaring was in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jan alleman en publiek word mislei deur bekende kettingslaghuis Meat World
Meat World, ʼn bekende kettingslaghuis met 14 winkels in Gauteng, Noordwes en Mpumalanga, het gesê hy sal ondersoek instel na bewerings dat etikette met nuwe vervaldatums op vervalde vleis en vleisprodukte aangebring word en dat bederfde vleis sodoende aan kliënte verkoop word. Dit kom nadat Carte Blanche Sondagaand ʼn insetsel uitgesaai het waarin ʼn ondersoek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boer met pik aangeval op kleinhoewe buite Witbank
ʼn Boer van Mpumalanga is per helikopter na ʼn hospitaal in Johannesburg gevlieg nadat hy Saterdagoggend op ʼn kleinhoewe buite Emalahleni (Witbank) met ʼn pik aangeval is. Mike Botha (45) is omstreeks 08:00 op die kleinhoewe tussen Witbank en Middelburg, waar hy met groente boer, aangeval. Hy het ernstige wonde aan sy bene opgedoen, asook..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boer van Breswol, Mpumalanga in maag geskiet tydens plaasaanval
“Tsoti’s!” het ’n plaaswerker alarm gemaak toe vyf mans Saterdagoggend sy werkgewer wou aanval. Hennie Gerber (72)van Breswol in die Sundra-omgewing in Mpumalanga is in die maag geskiet. Hy het ook self ’n paar skote afgevuur gekry en volgens die bloed op die toneel rondom die huis en heining is van die verdagtes gewond. Kapt…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.