Vakbonde in SA is grootste enkele rede waarom land op rand van afgrond staan en enige tyd rommel status kan bereik

Skokkende aantal myne sonder waterlisiensies skep groot risiko vir ekologiese ramp – Die Nasionale Waterwet word eenvoudig geïgnoreer of willens en wetens verbreek

Hoekom is van die 195 plase wat die ANC-regime wil onteien dan myne?