ANC se mislukte Medupi nie net swak opgerig, maar hou ook groot gevare in vir mens, dier en omgewing weens giftige gasse wat vrygestel word

Skokkende aantal myne sonder waterlisiensies skep groot risiko vir ekologiese ramp – Die Nasionale Waterwet word eenvoudig geïgnoreer of willens en wetens verbreek