“Herstel ons waterbronne of kry privaatinstellings om die werk gedoen te kry.” Dit is die boodskap wat TLU SA met ‘n nuwe veldtog oor water aan die ANC se Departement van Water en Sanitasie én die regering wil stuur.

Enjoyed this post? Share it!
Kabeldiefstal by die Frankfortrioolaanleg het veroorsaak dat nog meer rou riool as gewoonlik nou vrylik in die Wilgerivier en daarna in die Vaaldam, waarvan miljoene mense afhanklik is vir watervoorsiening, inloop, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer. Die Vaaldam voorsien onder andere aan Rand Water, wat op sy beurt bykans die hele..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!